Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
CarletonvilleHerald  

Voorblad
Besigheidsindeks
Weer
Nuus
Rubrieke
Standpunt
Briewe
Edge
News24
Oordenking
Volgende week in Herald
Sport
Plaaslike Nuus
Misdaad
Mynnuus
 
Wie's Ons Soek Advertensies
  Aangebied deur:

29/05/2008 03:14 PM - (SA)
Karatekas bring bekers huis toe van Italië


Sjaan Erasmus het ’n derde plek vir kumite in die 16/17 jaar-seunsgroep behaal en Annarika Kotze het tweede in die meisies 16/17 jaar-afdeling gekom. Sjaan het met sewentien seuns gekompeteer en daar was ses meisies in Annarika se groep. Dié twee gaan weer volgende jaar aan dié kompetisie deelneem. Hulle is dankbaar teenoor sensei Isaka en Mikio Yahara vir die ondervinding. By hulle is sensei Jaco de Bruin.




Back to top     Na bo

© 2000 Carletonville Herald - alle regte voorbehou.