Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Front Page
News
  • Hard News
  • Environment
  • People
  • Sport
  • Comment
  • Leader
  • Columns
  • Diary
    Tourism
    Contact us
    Schools
    News24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    17/07/2008 11:32 AM - (SA)
    Birds kraai weer koning


    Mountain Birds het Saterdag hul tweede oorwinning van die seisoen behaal teen Early Birds van Gansbaai.

    Dit was 'n tawwe wedstryd, maar Mountain Birds het met 3-1 geseëvier. Early Birds het die eerste doel aangeteken, maar die Mountain Birds van Hermanus het van daar af beheer oor die spel geneem.

    Die doele is aangeteken deur Sibusiso “Pule” Nteyiya (2) en plaasvervanger Tisetso “Vivofski” Tshabeni. Andile “Oom” Sifuthi was uitstekend tussen die pale vir Mountain Birds. Die span het ook geskitter in hul nuwe uitrustings wat deur Andre Kriel van M&W Industrial Sales geborg is. Hy het ook stewels, beenskutte en balle geborg.

    Mountain Birds speel komende Sondag tuis teen Home Detroyers.




    Back to top     Back to top

    © Overberg Media (Pty) Ltd.