Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
NorthernTimes  

Home Page
Headlines
General
Sport
Die Volksblad
News24
Business Index
Smalls24
Weather
 
About Us Search Advertising
  Brought to you by:


Kapelane van oor die wêreld heen hier byeen


DIE Vereniging vir Kapelane se internasionale konferensie word van vandag tot volgende Woensdag (30 Augustus) by die Kroonstadse departement van korrektiewe dienste (DKD) se kollege gehou.

   Altesaam 300 kapelane van oor die wêreld heen en 30 van die Suid-Afrikaanse DKD word op dié groot konferensie verwag.

   Alle leraars word vriendelik uitgenooi om te kom luister na sprekers wat vandag en môe op die geleentheid sal optree.

   Vandag se program skop om 09:00 af met prof. D. Kritzinger wat gaan praat oor The indegenous African religion, om 14:00 kom mnr. Robbeliart aan die beurt met die onderwerp Correctional services today en om 20:00 gaan eerw. Stegan die onderwerp Self supporting mission concept: Kwazisabantu aanroer.

   Môre om 09:00 gaan dr. Piet Meiring praat oor Waarheid en versoening.

   Rig navrae aan die DKD by (056) 215 2031.




Back to top     Back to top

© 2000 Noordelike Stem/Northern Times - All Rights Reserved