|
LOCAL
Nomzamo skool se vensters gesteel
DIE leerders van die Laerskool Silukhanyo in Nomzamo moes Maandag die nuwe skoolkwartaal in die koue begin, nadat diewe sewe van die skool se klaskamers se vensterrame gesteel het.
SW prof tells of life on remote isles
FOR the past 25 years, an inhospitable and remote corner of the sub-Antarctic southern ocean has been an integral part of Somerset West resident Professor Steven Chown's life.
Diewe stroop nuwe kleedkamers
"WAT 'n skande is dit!" het gemeenskapsleiers van die Strand in die Rusthof woongebied uitgeroep het nadat hulle die nuwe kleedkamers van die Abattoir sportvelde besoek het.
Macassar-gesin derde maal onder riool
'N PAAR Vrydae terug is die Carelse-gesin van Macassar se woonstel die derde keer vanjaar deur riool oorspoel. Hiervan het hulle nou genoeg gehad, het hulle aan DistriksPos vertel.
Tough year for township animals
THE past year has been a tough one for the animals of Nomzamo and Lwandle, especially the puppies, due to Infectious Canine Hepatitis the Township Animal rescue group reported at their AGM held on June 30.
AWS 'palace revolution' foiled
THE expected "palace revolution" and take-over bid by new members of the HH Animal Welfare Society failed when the AWS committee, four days prior to the AGM, expelled one of its members and several other members were suspended, pending further investigation - some had been members for a few days only. All were signatories to the controversial "urgent notice" which was sent out prior to the AGM.
Bekende storieverteller van die Strand se stem is nou stil
JACOBA BEYERS (Obie) PRETORIUS (89) van die Strand (foto links), is Maandag by Huis PAM Brink in die siekeboeg oorlede. Sy het die afgelope 18 maande in dié tehuis gewoon en was die afgelope 47 jaar 'n inwoner van die Strand.
Mystic bows to higher power
A TAROT card reader in Somerset West who stood up to one of Cape Town's oldest property developers that demanded she remove a caravan from her front yard, bowed to pressure earlier this month after she and her family were threatened with eviction.
Pastor came 'as if he was sent'
FOUR teenagers and a pastor came to the rescue and recovered a stolen bag of a couple who were mugged in broad daylight after a visit to the dentist in the Somerset West CBD in Oak Street on Tuesday, July 1.
Manser to paddle around Madagascar
HELDERBERG'S solo adventurer, author and motivational speaker - Riaan Manser, who is the only person to have circumnavigated Africa on a bicycle, will later this month attempt another world first - paddle around Madagascar (the fourth largest island in the world) on a kayak.
Springbokkie hou ons naam hoog
CLAUDIA DAVIDS (20), van Macassar het verlede naweek vir die Suid-Afrikaanse o/20 rugbyspan in Nelspruit in twee toetse teen Amerika uitgedraf.
Chris Nissen vier 50 jaar
CHRIS NISSEN, voormalige leier van die ANC in die Wes-Kaap en nou sakeman, het verlede naweek 50 jaar oud geword en het sy parytjie Sondag saam met die gemeenskap van Chris Nissen Park gevier.
Kwart miljoen rand se tik in Macassar gevind
DIE Macassar polisie het Woensdag ''n groot slag geslaan, toe daar op die dwelm tik en vyf rewolwers, asook ammunisie beslag gelê is.
Builder sued for R1,3-million
A LOCAL builder was in court this week defending a civil suit made by a Gordon?s Bay couple, who are suing him for R1,3-million and who had hired him to renovate their mountainside house.
'Nagtegale' kompeteer oorsee
DIE Helderberg het verskeie jong 'nagtegale' wat vandeesweek na Europa vertrek het om van 9 tot 19 Julie deel te neem aan die vyfde Wêreldkoorspele in die Oostenrykse stad, Graz, as deel van die Pro Cantu Jeugkoor en die Tygerbergse Kinderkoor (TKK). Duisende koorlede van regoor die wêreld sal in meer as 1 000 kooruitvoerings meeding in 28 kategorieë.
New service rings in the changes for waste removal
THE City of Cape Town has appointed a new waste removal contractor for the whole of the City, a joint venture between Mart Waste and Sigwela Waste, with Waste Plan subcontracted to revive the recycling project. The new, conventional waste removal service will be introduced as from July 1, with the recycling project recommencing on August 1.
Reservis gaan minister dagvaar ná 'vernedering'
?n VROUE polisie-reservis van die Strand gaan 'n sivile eis teen die Minister van Gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap aanhangig maak, nadat sy verlede naweek volgens haar onwettig toegesluit is.
Tik-mans uit op R5 000 borg elk
BORG van R5 000 elk is Maandag hier in die Strand landdroshof toegestaan aan twee beskuldigdes, wat op heterdaad betrap is terwyl hulle glo besig was om 'n "tikfabriek" te bedryf, in 'n woonstel skaars 'n straatblok weg van Kusweg.
Legendary Patsy Way finishes her race
LEGENDARY animal lover Patsy Way died at Helderberg Lodge in Somerset West on Sunday. She was 102-years-old. A memorial service will be held for Patsy at the Duck In restaurant in the Helderberg Nature Reserve on Sunday, July 13 at 09:30.
My garden's ruined!
A SOMERSET West resident who spent thousands of rand to landscape the pavement in front of her house, is fuming because municipal workers failed to return it to its former condition after they dug it up to work on a water main.
Man 'neig tot bedrog met kredietkaarte'
DIE Strand-hof het verlede Donderdag borg geweier aan 'n man wat na bewering gereeld by kredietkaartbedrog betrokke raak en telkens weghardloop as die polisie hom soek. Op 'n keer het hy glo selfs in 'n klerekas weggekruip om die polisie te ontduik.
Beach attack suspect back on the streets
THE suspect who allegedly attacked Somerset West teacher Jeanine Knight with a broken bottle on the Strand Beach in broad daylight, was arrested on Tuesday, two weeks after the brutal incident.
Spanish Farm land 'not quite sold'
THE R30-million sale of a 50-hectare swathe of land in January might have been the biggest residential property deal in recent history - had it actually happened. As it turns out, the claim by Seeff Somerset West never materialised.
|