Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:
      Updated on:

    Skaakmat sonder geld: Leerlinge van Macassar Primêr is gekies om aan die USSASA Nasionale Skaakkompetisie wat van 29 Junie tot 3 Julie in Seepunt beslis word, deel te neem. Op die foto is die slimkoppe agter Duval Davids, Thallin Jooste en Antoinette Bezuidenhout en Patrick Wilson, Genevieve Willemse en afrigters, Magdalene Nell en Shaheed Majiet. Die leerlinge benodig egter elk 'n sweetpak, inskrywingsfooi en verblyf en as hulle nie die geld kan insamel nie, sal hulle nie kan deelneem nie. As jy kan help met 'n donasie, hoe gering ookal, bel Ronnie Rass by 857-2400.






    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.