Nina Goosen (links) en Wynand Kotzé (regs), albei graad 7-leelinge van die Laerskool Lochnerhof in die Strand, is onlangs gekies vir die Boland o/15-pluimbalspan. Nina en Wynand was onderskeidelik kaptein van die die A- en B-span. Hulle het in die Aprilvakansie deel-geneem aan die SA Provinsiale o.15-pluim-baltoernooi wat op Stellenbosch plaasgevind het.