The new Winecorp range, consisting of a Fat Ladies Sauvignon Blanc, Fat Ladies Rosé and a Fat Ladies Cabernet Sauvignon/Merlot.
WINE ROUTE
Avontuur kry goud vir jong wyn
Avontuur Landgoed buite Somerset-Wes se wynmaker het rede om breed te glimlag - sy Shiraz 2003 het pas 'n goue medalje op die SA Jongwynskou gewen en hy het ook drie silwer medaljes gewen vir sy Sauvignon Blanc, Cabernet Sauvignon en Pinotage.