DistriksPos se Koerant in Onderwys projek, in samewerking met Sanlam, is aangewys as die beste projek onder gemeenskapskoerante in die land. By die oorhandiging is, van links, Gerard van der Weijden (Gedrukte Media in Onderwys - GMIO - Nederland), Maryke Roberts (een van DistriksPos se KIO-koördineerders) en Jeff Mathews (bestuurder GMIO, Suid-Afrika, en beoordelaar van die wedstryd).