Wees asseblief net lief vir ons: Meisies van verskeie laerskole het by die saamtrek Vrydag op die Braak verklarings van hul skole, waarin die owerhede versoek word om met groter erns na hul geluk en veiligheid om te sien, aan die uitvoerende burgemeester van Stellenbosch, raadsheer Willie Ortell, oorhandig. Talle skole, insluitend leerlinge van Hoerskool Luckhoff (op die foto regs), het by besige kruisings met plakkate teen geweld betoog. Raadsheer Ortell, sowel as die burgemeester van die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit, raadslid Clarence Johnson, het die protesaksie teen geweld hul heelhartige steun toeges?/font>
LOCAL
Local hospitality tops
THREE local accommodation establishments were elected as the best in the country in their respective categories.
Thieves target paintball farm
IF you get splattered by a paintball anywhere except in a designated paintball arena, chan?ces? are that you've been hit by an "unlicensed firearm".