By die hertoewydingseremonie was (van links) proff. Julian Smith en Russel Botman, past. Godfrey Martin, burgemeester Lauretta Maree, imam Fuad Samaai en ds. Simon Adams.
CAMPUS
US verwelkom nuwe kanselier
DIT is vir die nuwe kanselier van die Universiteit Stellenbosch 'n "groot voorreg" om dié pos by sy alma mater te beklee.