Hemelse wysheid INFORMASIE is nie insig nie, en vermoede beslis nie verstaan nie. Om van iets te weet beteken nie dat ons wysheid daaroor het nie. Kennis oor iets tipeer nie die karakter daarvan nie.
Lag die lewensfronse weg
“HO, ho, ha, ha”, sê die 15 stemme gelyk. “Haal asem soos babas en diere, gebruik jul maagspiere,” sê Charmain Sparrow, ons laginstrukteur.