|
DIARY
Grootste interkerklike buitelugbyeenkoms beplan
Gansbaaiers het óók &3147Faith like Potatoes en nou het hulle die kans om dit te bewys. Die grootste interkerklike buitelugbyeenkoms nóg in die Gansbaai-omgewing word vir die naweek van 10 en 11 Mei beplan. Dit sal ook die eerste gemeenskapsbyeenkoms wees op die blinknuwe sportterrein wat voorverlede naweek luisterryk geopen is.
Poetry competition
The Christian Poetry Association invites all poets, first timers as well as previously published ones of all ages, to enter its current poetry competition.
|