Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
NorthernTimes  

Home Page
Headlines
General
Sport
Die Volksblad
News24
Business Index
Smalls24
Weather
 
About Us Search Advertising
  Brought to you by:
  Updated on:

TWEEDE IN GHOLFLIGA: Die Kroonstadse Buiteklub se eerste gholfspan het vanjaar die Noord-Vrystaatse geen-voorgee-liga gewen. Buiteklub 2 deel die tweede plek met Parys. Die spelers wat in dié span gespeel het, is van links Johann Muller, Jaco Froneman, Riaan Gloy en Pieter du Preez. Heel regs is Lood van Staden, klubbestuurder.



SPORT

Ses Kroonstadters haal oefengroep
SES o.19-rugbyspelers van Kroonstad is in die oefengroep van 30 en 10 reserwes ingesluit wat vandeesweek aan oefensessies in die Noordwes-stadion in Welkom deelneem.

Kroonstad skop stof in ander se oë
LEDE van die Kroonstadse Buiteklub het vanjaar puik gholf gespeel en die eerste twee plekke in die Noord-Vrystaatse geen-voorgee-liga verower.

DKD bied toernooi vir alle tennisspelers aan
KORREKTIEWE DIENSTE se tennisklub bied op 16 September 'n rondomtalie-tennistoernooi op sy bane aan.

Mini-hokkiefees lok al hoe meer skole oor Noord- en Oos-Vrystaat heen
DIE Kroonstad-Akademie-skool het weer sy mini-hokkiefees by Players se hokkievelde aangebied.

Bloues speel Saterdag weer teen Grey
DIE Hoërskool Kroonstad se eerste rugbyspan het Dinsdag met vonkelwyn-rugby die halfeindwedstryd om die Vrystaatbeker teen Hennenman met 47-10 gewen.

Headlines
  • Kapelane van oor die wêreld heen hier byeen
  • Phasing out of taxis supported
  • Kroon kry 168 goues uit 212
  • Kroonheuwel ryg topsimbole in op fees
  • Klavierleerlinge presteer op fees

  • General
  • DKD bied toernooi vir alle tennisspelers aan
  • Mini-hokkiefees lok al hoe meer skole oor Noord- en Oos-Vrystaat heen




  • Back to top     Back to top

    © 2000 Noordelike Stem/Northern Times - All Rights Reserved