Wonderlike toere wink vir 4x4-avonturiers
DIE Weskus was nog altyd een van die aanloklikste vakansiebestemmings in Suid-Afrika en is bekend om sy gasvrye inwoners en ongetemde en onvoorspelbare kuslyn.
4x4-program
Lees meer oor ons opwindende 4x4-program.