Lekker uitstappies wag op bergklimmers
Die Vrystaatse afdeling van die Bergklub van Suid-Afrika vier vanjaar sy 50-jarige bestaan. Hierdie afdeling het deur die jare talle berggebiede verken en as stap- en klimareas ontgin, soos die Maluti's in Lesotho, die Witteberge in Noordoos-Kaap en die Drakensberggebied in QwaQwa.
Bergklimprogram
Lees meer oor ons opwindende bergklim-program.