WENFOTO!HANNEKE DU TOIT van Bloemfontein het hierdie foto van die Letterklip by Garies in Namakwaland geneem. Dit is Buitelewe se wenfoto van die maand.
WENFOTO
Stuur u foto's vir Buitelewe en wen!
Letterklip. Dit is eintlik 'n ou fort wat met klippe om groot klipformasies gebou is. Teen die klippe is soldate se name en datums geskryf, gedateer 1902, met selfs die Engelse wapen ook.