|
TOERE
Op dr. Livingstone se voetspore deur Afrika
'n WARE Afrika-ervaring soos die Skotse sendeling en ontdekkingsreisiger dr. David Livingstone dit ervaar het.
Van Zylspas is ongeëwenaarde adrenalien
DIS mos nou lekker, dink ek. Jip - hier sit ek, to hell and gone, in die noorde van die eertydse Suidwes in 'n geleende 4x4 en staan en wag voor nóg 'n afgrond.
Klub se eerste ekspedisie 'n reuse-sukses
DIE eerste ekspedisie van die VolksbladAvontuurklub was volgens alle aanduidings 'n reuse-sukses!
Kaokoland-safari toer deur ongerepte land
KAOKO-en Damaraland in Namibië is die eerste groot uitstappie wat die Volksblad-Avontuurklub aanpak, en diegene wat wil saam sal moet spring, want plek is beperk.
Kaokoland-Safari oorsig
TOERLEIER JAN JOUBERT gee vinnig 'n oorsig van dié grootse avontuur wat vir Volksblad-lesers voorlê.
|