|
NOU IN VAALWEEKBLAD
Vir pensioen vermoor
Lazarus Dithagiso
VANDERBIJLPARK. - Die halfnaakte lyk van die gestremde Papi Samuel Molamu (31) is verlede Woensdag in 'n waterkanaal gevind met die moordwapen, 'n silwer jagmes, steeds in sy ruggraat. Sy skedel is ook tydens die gru-moord vergruis.
Bejaarde veg steeds
Jacques Steenkamp
SASOLBURG. - Familie van mev. Anita Swart (77) wat sowat drie weke gelede wreed in haar huis aangeval en met 'n mes gesteek is, se familie het verlede week vir die ergste gevrees.
Piekniekgangers aangerand
Sarie van den Berg
VEREENIGING. ? Inwoners se gereelde klagtes dat Dickensonpark en Vosloopark in 'n rasse-kookpot ontaard en nie meer veilige plekke vir plaaslike inwoners is om langs die rivier te ontspan nie, is verlede week weer eens bewys toe 'n 41-jarige man en sy vriendin deur 'n groep mans oorval en beroof is
|