Vandals spoil coastal path
Vandals damaged signs on the newly launched Vermont-Onrus-Sandbaai coastal path (VOS) over the weekend and stole some of the signs.
Overberg Toerisme ingesluk deur distriksmunisipaliteit
Na 'n week van intense spanning en onderhandelinge het Overberg Toerisme en die Overberg distriksmunisipaliteit (ODM) 'n diensooreenkoms gesluit wat daartoe bygedra het dat die toe-rismeorganisasie nie onmiddellik sy deure hoef te sluit nie.