STEM VIR POTTIE Frank Opperman is terug om ons met die nuwe Pottie-stuk Wyk 14 te kom betower
DIARY
Lag dat die trane rol
Frank Opperman, een van die gróót geeste in die Afrikaanse verhoogw&3234reld en nou al 'n ou bekende by die Hermanus Times Kalfiefees doen dit sowaar weer!
Hier kom groot Kalfiefeesjol
Skud nou al die vere reg vir 'n Hermanus Times Kalfiefees soos min met dramaproduksies uit die boonste rakke en musiek in elkeen se smaak.