Omdat dit baie reaksie ontlok het, is die lys van meer as 450 motors wat volgens aankoop- en inruilprys van TransUnion se Auto Dealers' Guide vergelyk is, hier beskikbaar.
Fire water: South African brandy Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.