Ál meer in SA sien wins in glasbank
Om Suid-Afrikaners die gewoonte van herwinning te leer, is waarskynlik een van die grootste uitdagings waarvoor 'n organisasie of individu te staan kan kom.
Kyk fyn voor jy stuiwer-aandele koop
Klein beleggers hou daarvan om soms na sogenaamde stuiwer-aandele op die AltX te loer. Daar is niks mee verkeerd nie, maar wees baie versigtig.
Untitled Document
Rand/$: 7.6800 Rand/£: 14.0200 Rand/€: 11.2800 Gold $/oz: 833.30 Platinum $/oz: 1476.50 Platts Brent Oil: 114.41
JSE VANDAG: All Share: 27702.06 Top 40: 25556.75 FNDI 30: 23436.88 Gold Mining: 1794.31 Resource 20: 57412.23 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
    Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
JSE: Foreigners to stay sellers
Competition, lower prices coming
Petrol price slashed
Beeld
Polisie skiet slagoffers
Waterkloof-3 beskryf hoe hulle aanrand
Huisrooftog: Vrou (53) sterf, man gewond
Volksblad
Skolegeweld skok
Fees spring volstoom weg met heerlike weer en atmosfeer
Riool loop glo in drinkwater in
News24
Phosa: Poverty is colourless
Proteas' ODI freefall continues
Palin: I was just a hockey mom
Gewildste Artikels
Dié see is nog SA s’n
OMC-pantservoertuie verstom buitelandse klante steeds
Olieprys en rand kry hoogtevrees
Eikebome vs. rustende boer: 2 - 0
‘Diversifiseer na oorsese eiendom’
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Eiendomme : EIENDOMME : STORIE
 
Huisprys-uitsprake – ga! sis afgedankte segsman !
05/07/2008 01:27  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Cecile Nel

Die afgedankte mnr. Maurice Levin, voormalige skakelpersoon van Sotheby’s International Realty, het weer eens in die rigting van sy vorige werkgewer gesis.

Mnr. Lew Geffen, voorsitter van Sotheby’s International Realty, het Levin in die pad gesteek kort nadat ’n omstrede stelling van Geffen – dat huispryse met 40% gaan daal – ’n herrie in die mark ontketen het.

Levin het vroeër aan Sake24 gesê Geffen het sy kontrak beëindig omdat hy nie toestemming gegee het dat die interne memorandum met die omstrede stelling na die pers gestuur mag word nie.

Geffen het sedertdien dié vooruitskatting in ’n onderhoud met die Financial Mail teruggetrek.

Levin het gister ’n verklaring aan die media uitgereik waarin hy waarsku teen “roekelose, ongegronde bedryfskommentaar”.

Levin het gesê leiers in die eien?domsmark moet meer verantwoordelik wees wanneer op die toestand van die mark kommentaar gelewer word. Volgens hom kan huiseienaars uit dié omstredenheid leer dat baie van die eiendomsmenings in die media “nie feitelik en nagevors” is nie, maar eerder “ ’n poging deur mededingende eiendoms?base is om tot elke prys hul maatskappy se naam in druk te kry”.

Hy het gesê met die uitsondering van die nasionale banke, navorsingsgroepe en betroubare ekonome, behoort eiendomsbeleggers eiendomsnavorsing “geheel en al te ignoreer”.

“Goeie kommunikasie is deurslaggewend in onstuimige en moeilike tye, en dit is belangrik dat inligting deur gepaste ontleding gesteun word om ’n siening oor die data te ondersteun.”

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae