Legents ’n egte metroman plek
Daar is niks vroulik aan Legents Grooming Lounge nie - dit is nou benewens die vroue wat hier as stiliste hul deel bydra. Dit 'n salon eksklusief vir mans.
Wag totdat die mark omswaai
Ondanks enorme finansië ondersteuningspakkette en rentekoersverlagings het paniek steeds hoogty gevier in aandelemarkte. Dan is kontant koning.
Untitled Document
Rand/$: 9.4600 Rand/£: 16.1200 Rand/€: 12.6900 Goud $/ons: 847.40 Platinum $/ons: 987.50 Platts Brent Olie: 78.59
JSE VANDAG: All Share: 20595.23 Top 40: 18641.17 FNDI 30: 19394.93 Gold Mining: 1898.59 Resource 20: 36874.58 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: PURPLE 29+45.00% · WESCOB 297+41.43% · CAPEMP 70+18.64% · AQUARIUS 3315+18.39% · DRDGOLD 470+17.50% · VERLOORDERS VANDAG: PLACECOL 20-31.03% · AWETHU 8-27.27% · SANTOVA 4-20.00% · IMUNITI 4-20.00% · ABSOLUTE 4-20.00% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
    Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Worst week ever on Wall St
JSE 'bottoming out'
SA at risk, warns IMF
Beeld
Klofie-foto's was 'banaal'
Rowers skiet ma van twee dood ná biduur
Skurke jaag met motor uit handelaar
Volksblad
Cheetaahs!
Carike in botsing in Karoo
Porno op foon skok vrou
News24
ANCYL branch: Malema a danger
Lekota bodyguard 'abducted'
Motlanthe 'not against probe'
Gister se gewildste Artikels
Kliphuis in Pretoria is beste in land
Tito doen die regte ding
Swakker wêreldgroei kan SA swaar tref
JSE leef swaar
Rentekoerse bly onveranderd
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Eiendomme : EIENDOMME : STORIE
 
Dok R14,5 m. op en troon hier 98,2 m bo Durban uit
24/07/2008 21:27  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Een van Durban se duurste wooneenhede word tans deur Pam Golding Eiendomme bemark teen R14,5 miljoen.

Dié luukse dakwoonstel is op die twee boonste verdiepings van die bakenontwikkeling vir gemengde gebruik, The Spinnaker, naby die hawe-ingang in die Point Waterfront.

Dié eenheid beslaan 481 m² met ’n bykomende 345 m² se terrasruimte.

Die gebou wat 98,2 m die lug introon, kyk uit oor die uShaka Marine World en huisves ’n totaal van 91 luukse wooneenhede, 14 kantoorsuites en kleinhandelruimte.

Daar is nog 10 residensiële eenhede beskikbaar om te koop, wat wissel van 98 m² tot 150 m² met terassse van 20 m² tot 76 m², teen pryse van tussen R1,75 miljoen en R2,65 miljoen elk.

Aan die kommersiële kant is daar nog winkels beskikbaar van tussen 90 m² en 650 m² groot teen tussen R1,1 miljoen en R9,5 miljoen.

Die kantore beslaan tussen 65 m² en 276 m² en verkoop vir vanaf R845 000.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae