Gedúld nodig vir groenkrediete
Elke Jan Groen en sy maat wil deesdae op die groenwa spring en geld maak uit klimaatsverandering.
Groot welvaart opgesluit in ontasbare bates
Selfs die kleinste onderneming het ontasbare bates. Ontasbare bates is veel meer as net patente.
Untitled Document
Rand/$: 10.4500 Rand/£: 15.5900 Rand/€: 13.1300 Goud $/ons: 799.25 Platinum $/ons: 811.50 Platts Brent Olie: 46.51
JSE VANDAG: All Share: 18066.38 Top 40: 16172.17 FNDI 30: 18101.66 Gold Mining: 1604.63 Resource 20: 29326.95 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: BEGET 3+50.00% · MILKWORX 3+50.00% · FONEWORX 80+33.33% · PAN-AF 50+25.00% · ANGGOLD 18475+19.20% · VERLOORDERS VANDAG: WOOLTRU 10-28.57% · IMUNITI 3-25.00% · ABSOLUTE 3-25.00% · RACEC 70-20.45% · JASCO 150-17.58% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
    Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Ramos/Manuel: No conflict
Eskom issues power warning
Ramos exit 'bad for Transnet'
Beeld
‘Stelsel faal my kind’
Springbok word onverskillig gehanteer, sê Mluleki
Polisie reën nat oor geen geld
Volksblad
Nederlaag sal vrae oor breier laat opvlam
Skielik-skieter swaar gestraf ná ' rassistiese' moordtog?
Senior skuiwe by Media24-koerante goedgekeur
News24
Zim, SA to meet on cholera crisis
Eskom shuts down Koeberg unit
Woman stabs boyfriend
Gister se gewildste Artikels
Skok loer vir SA motors
JSE kry opstopper
Eskom beplan kragprysskok
‘Spring gou en trek nou jou geld uit verband’
Tariefbeleid kry groen lig
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Eiendomme : EIENDOMME : STORIE
 
Kliphuis in Pretoria is beste in land
09/10/2008 23:19  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Die Kliphuis in Mooikloof, Pretoria, is in ’n stemming aangewys as die beste gebou in Suid-Afrika.

Dié stemming was deel van die vierde jaarlikse nasionale argitektoniese opname deur die Suid-Afrikaanse dekortydskrif VISI, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitekte (SAIA).

Die resultate is bekend gemaak om saam te val met Wêreldargitektuurdag op Maandag 6 Oktober.

Weaver’s Nest, ’n private woning in Kaapstad, was in die tweede plek, gevolg deur ’n nuwe ateljee op die plaas Kromdraaivallei by die Wieg van die Mensdom. Dié drie geboue het 22 deelnemers uitgestof.

Die opname, wat aan 2 500 respondente landwyd gestuur is, het Suid-Afrikaners genooi om vir hul gunstelinggebou te stem deur op VISI se webwerf aan te meld.

Elk van die geboue is ’n ontvanger van ’n 2008 Corobrik SAIA Merietetoekenning.

Verder is elkeen genomineer vir die Corobrik SAIA Toekennings vir Uitnemendheid wat later vandeesmaand aangekondig sal word.

Die Kliphuis, wat ontwerp is deur Slee & Co Argitekte van Kaapstad, het nie net die eerste plek landwyd nie, maar ook in die Gauteng-streek behaal.

Respondente was beïndruk deur die manier waarop die argitek elemente van Afrika met ’n moderne ruimte laat saamsmelt het.

Ander bemoedigende faktore was die gebruik van natuurlike materiale wat op die terrein beskikbaar was, en die feit dat die gebou-ontwerp dui op die verskyning van ’n unieke Suid-Afrikaanse styl.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

VERSEKERING


Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae