Beeld| Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finweek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Idees | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans

Gegradueerdes verdien meer
Onderwys is verreweg die belangrikste faktor wat verdienste bepaal.
Beurs spring na nuwe piek bo 32 000 punte
Die JSE se indeks van alle aandele het gister behoorlik vlam gevat.
tsp

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Warm Nuus
    Ekonomie
  Maatskappye
  Wêreldnuus
  Marknuus
  Eiendomme
  Landbou
  IT - Sake
  Algemene Sakenuus
  Rubrieke
  Begroting
  Maatskappy-resultate
  Veilings
In diepte
  Entrepreneursake
  Rubrieke
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Hulpmiddels
  Gratis Nuusbrief
  Spogeiendomme
Vennote
  Finweek
  Landbouweekblad
Fin24
Retailers have tough road ahead
Rates: 70% change of Aug hike
Record oil soars above $126
Beeld
Bekende rugbyspeler se suster verkrag
‘Dankie aan almal wat aan my dink’
Swaar druk van Mbeki in brief oor Selebi-saak
News24
Pta man stabbed at home
Man robbed after ATM visit
Dramatic rise in Zim violence
Ekonomie : EKONOMIE : STORIE
 
Kwotas op Chinese tekstiel effektief
28/03/2008 21:52  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Jaco Leuvennink

Die invoer van Chinese klere na Suid-Afrika het met 25% gekrimp nadat kwotas op 1 Januarie 2007 daarop ingestel is, het mnr. Mandisi Mpahlwa, minister van handel en nywerheid, gesê.

Hy het in antwoord op ’n vraag in die parlement gesê ’n aanvanklike ondersoek wat na die uitwerking wat die kwotas op 24 klereprodukte en 7 tekstielprodukte gehad het en wat in oorleg met die Chinese regering gedoen is, toon ’n baie beduidende afswaai in die invoer van klere- en tekstielprodukte uit China. Dit het ook ’n aansienlike daling in die totale invoere van klere en tekstiele na Suid-Afrika tot gevolg gehad.

Voordat die kwotas ingestel is, het die invoere van klere en teks-tiele uit China vinnig gestyg. In die tydperk van 2000 tot 2006 het die invoer van hierdie klere- en tekstielprodukte jaarliks met onderskeidelik gemiddeld 42% en 35% toegeneem. Dit was ver bokant die gemiddelde groei wat die totale invoer van 28% vir klere en 10% vir tekstiel oor die dieselfde tydperk getoon het.

Die gevolg was dat China se aandeel aan die invoer van klere en tekstiel van 2000 tot 2006 skerp toegeneem het, van onderskeidelik 41% tot 75% vir klere en van 11% tot 35% vir tekstiel.

Ná die instel van die kwotas het klere-invoer uit China egter met 25% gekrimp en die groei van tekstielinvoer tot 2% verlangsaam. Die gevolg was ’n afname in die aandeel van Chinese klere-invoer as ’n persentasie van die totale invoer van 75% tot 61% en in die geval van tekstiel van 35% tot 33%.

Mpahlwa het gesê die invoer van klere en tekstiel uit ander lande het wel ná die instel van die Chinese kwotas in 2007 beduidend gestyg, maar dit was meestal van ’n baie lae basis af. Die aandeel van Chinese invoer aan totale invoer was só beduidend dat die verlangsaming daarvan die toename in ander invoer ver oorskry en uitgekanselleer het.

Totale klere-invoer het in 2007 met 8% gekrimp, terwyl die groei van tekstielinvoer van 18% in 2006 tot 9% in 2007 verlangsaam het.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP

Vind
  Versekering
  Internasionale Lotto
  Top Afrikaanse boeke

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Nuwe Geskiedenis van SA
Géén Suid-Afrikaanse huis behoort sonder hierdie meesterstuk te wees nie. Die kwaliteit is onverbeterlik en 'n meer omvattende bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis sal jy nêrens kry nie. - Dis geskryf deur 31 kenners en is die eerste omvattende geskiedenis sedert 1991.


Sake24
  SA volg ‘verkeerde’ groei-pad
  Adcock Ingram kos Tiger Brands miljoene weens kartel- bedrywighede
  SABMiller gaan brou nou ook in Oekraïne

Volksblad
  Veediefstal ‘vir die pot’ kom meer gereeld voor
  Nóg een van verdagtes in Steers-saak dalk vry
  SA onderwysstelsel is mislukking, sê LUR



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae