Afrika-joernaliste trek saam
Die grootste wêreldsaamtrek van Afrika-joernaliste van vandag tot Woensdag in Grahamstad plaas.
Zim-kruitvat kan vlam vat oor voedseltekort
Zimbabwiërs begin al hoe meer tekens van ongeduld en woede toon met die onwilligheid van owerhede om hul lot te verlig.
Untitled Document
Rand/$: 7.8500 Rand/£: 13.9800 Rand/€: 11.2300 Gold $/oz: 810.30 Platinum $/oz: 1371.00 Platts Brent Oil: 105.05
JSE VANDAG: All Share: 25416.67 Top 40: 23185.31 FNDI 30: 22939.94 Gold Mining: 1635.63 Resource 20: 48468.88 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
    Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Radical US plan poses big risks
Car repossession 'emergency'
SA ratings in danger
Beeld
Goue Natalie doen dit weer
Banger vir rowers as slange ná aanval
DBV sonder toerusting kan koei nie red
Volksblad
Natalie wen goud vir SA
Twee van SA sterf in Nieu-Seeland
Kalahari-kuierfees sluit bruisend en kleurig af
News24
Bok coach: The truth must out
Family burn to death in house
No deal; new vote - Tsvangirai
Gewildste Artikels
Eskom-finansman glo moeg gesukkel
Nóg ’n grond-wet duik in hek
PetroSA gaan in Venezuela snuffel vir swart goud
Net swaar voertuie kom nog die bult uit in tam voertuigmark
Parkeer en betáál is die wet van . . . Kaapstad
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Ekonomie : EKONOMIE : STORIE
 
Mboweni kap Investec wéér
24/07/2008 11:58  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Johannesburg. – Mnr. Tito Mboweni, president van die Reserwebank, het Investec weer oor die vingers geraps, het CNBC Africa se webblad vandag berig.

“Mboweni het gesê dat Investec, die land se vyfde grootste bank, probeer het om die monetêrebeleidskomitee se besluit oor rentekoerse in ’n sekere rigting te dwing deur ’n verslag te publiseer wat aan die hand doen dat die land se inflasie laer was as wat werklike statistieke gewys het.”

Mboweni het gesê Investec moet nou ’n verduideliking gee aan die Finansiële Diensteraad nadat hy te vroeg gereageer het.

Mnr. Hendrik du Toit, uitvoerende hoof van Investec Batebestuur, was nie beskikbaar vir kommentaar nie, het CNBC Africa gesê.

– Sapa

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae