Gedúld nodig vir groenkrediete
Elke Jan Groen en sy maat wil deesdae op die groenwa spring en geld maak uit klimaatsverandering.
Groot welvaart opgesluit in ontasbare bates
Selfs die kleinste onderneming het ontasbare bates. Ontasbare bates is veel meer as net patente.
Untitled Document
Rand/$: 10.4100 Rand/£: 15.4600 Rand/€: 13.1300 Goud $/ons: 799.25 Platinum $/ons: 811.50 Platts Brent Olie: 46.51
JSE VANDAG: All Share: 18066.38 Top 40: 16172.17 FNDI 30: 18101.66 Gold Mining: 1604.63 Resource 20: 29326.95 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: BEGET 3+50.00% · MILKWORX 3+50.00% · FONEWORX 80+33.33% · PAN-AF 50+25.00% · ANGGOLD 18475+19.20% · VERLOORDERS VANDAG: WOOLTRU 10-28.57% · IMUNITI 3-25.00% · ABSOLUTE 3-25.00% · RACEC 70-20.45% · JASCO 150-17.58% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
    Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Ramos/Manuel: No conflict
Eskom issues power warning
Ramos exit 'bad for Transnet'
Beeld
‘Stelsel faal my kind’
Springbok word onverskillig gehanteer, sê Mluleki
Polisie reën nat oor geen geld
Volksblad
Nederlaag sal vrae oor breier laat opvlam
Skielik-skieter swaar gestraf ná ' rassistiese' moordtog?
Senior skuiwe by Media24-koerante goedgekeur
News24
Cop: Yengeni cover-up ordered
Bok and Brit forward battle
Nel's sentencing welcomed
Gister se gewildste Artikels
Skok loer vir SA motors
JSE kry opstopper
Eskom beplan kragprysskok
‘Spring gou en trek nou jou geld uit verband’
Tariefbeleid kry groen lig
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Ekonomie : EKONOMIE : STORIE
 
Swakker wêreldgroei kan SA swaar tref
09/10/2008 23:21  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Ryk lande staan op die randjie van ’n resessie en die wêreldekonomie koel erg af.

Só meen die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) in sy jongste World Economic Outlook.

Groeivooruitsigte vir die wêreldekonomie in sy geheel is vir vanjaar van 4,1% afwaarts aangepas tot 3,9%. Die IMF meen groei sal volgende jaar net 3% wees, terwyl 3,9% nog luidens sy vorige verslag verwag is.

Lande in die ontwikkelende wêreld kan egter nie te gerus wees nie, meld die verslag, want hulle is nie heeltemal verwyder van die probleem nie. Groei het afgeplat in ontluikende markte sedert die krisis begin het.

Hoewel dit steeds beter gaan as die 1%-groei op ’n jaargrondslag wat ontwikkelde lande sedert die derde kwartaal van verlede jaar ervaar, is veral sommige ontwikkelende lande kwesbaar.

Suid-Afrika het die kenmerke van die lande wat die IMF meen swaar deur die finansiële krisis getref kan word.

Die yler stroompie portefeuljebeleggings wat die land binnevloei en die probleme wat dit vir die finansiering van die tekort op die lopende rekening inhou, tel onder die grootste struikelblokke wat die IMF uitlig.

Volgens die organisasie is die ekonomieë wat die sterkste handelsbande met die VSA en Europa het, ook vatbaar vir die gevolge van ’n swakker vraag wanneer dié streke in ’n resessie verval. Suid-Afrika se twee grootste handelsvennote is die Europese Unie en die VSA.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

VERSEKERING


Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae