Legents ’n egte metroman plek
Daar is niks vroulik aan Legents Grooming Lounge nie - dit is nou benewens die vroue wat hier as stiliste hul deel bydra. Dit 'n salon eksklusief vir mans.
Wag totdat die mark omswaai
Ondanks enorme finansië ondersteuningspakkette en rentekoersverlagings het paniek steeds hoogty gevier in aandelemarkte. Dan is kontant koning.
Untitled Document
Rand/$: 9.4600 Rand/£: 16.1200 Rand/€: 12.6900 Goud $/ons: 847.40 Platinum $/ons: 987.50 Platts Brent Olie: 78.59
JSE VANDAG: All Share: 20595.23 Top 40: 18641.17 FNDI 30: 19394.93 Gold Mining: 1898.59 Resource 20: 36874.58 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: PURPLE 29+45.00% · WESCOB 297+41.43% · CAPEMP 70+18.64% · AQUARIUS 3315+18.39% · DRDGOLD 470+17.50% · VERLOORDERS VANDAG: PLACECOL 20-31.03% · AWETHU 8-27.27% · SANTOVA 4-20.00% · IMUNITI 4-20.00% · ABSOLUTE 4-20.00% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
    Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Worst week ever on Wall St
JSE 'bottoming out'
SA at risk, warns IMF
Beeld
Klofie-foto's was 'banaal'
Rowers skiet ma van twee dood ná biduur
Skurke jaag met motor uit handelaar
Volksblad
Cheetaahs!
Carike in botsing in Karoo
Porno op foon skok vrou
News24
ANCYL branch: Malema a danger
Lekota bodyguard 'abducted'
Motlanthe 'not against probe'
Gister se gewildste Artikels
Kliphuis in Pretoria is beste in land
Tito doen die regte ding
Swakker wêreldgroei kan SA swaar tref
JSE leef swaar
Rentekoerse bly onveranderd
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Ekonomie : EKONOMIE : STORIE
 
Telkom-kontrak verskaf
hupstoot aan DigiCore

24/09/2001 19:12  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Die vlootbestuurs- en inligtingstegnologie-onderneming DigiCore het in die boekjaar tot 30 Junie sy eie voorspelling van 'n omset van R300 miljoen met R8 miljoen oortref.

Dit is 'n toename van 217% op die R97,3 miljoen wat in die vorige jaar aangeteken is.

Die bedryfswins het tot R35 miljoen geklim van die R3,8 miljoen in die vorige boekjaar af.

Die netto finansieringskoste het in dieselfde tyd gedaal soos die groep se kontantposisie met R32,5 miljoen verbeter het.

Die resultate weerspieël die suksesvolle voltooiing in Februarie vanjaar van fase 1 van die vyfjaar-debisvlootbestuurskontrak van sowat R150 miljoen.

Fase 2 word tans uitgevoer wat 'n stewige inkomstevloei beteken as gevolg van die installering van C-Trackeenhede in die uitgekontrakteerde Telkom-vloot.

Die wesensverdienste per aandeel het van 0,46c tot 10,82c gestyg. Geen dividend is verklaar nie.

Mnr. Nick Vlok, uitvoerende adjunk-voorsitter van DigiCore, het gesê dit is die onderneming se kerndoelwit om die land se voorste verskaffer van vlootbestuursdienste te word.

"Die resultate is besonder verblydend as die swak verbruikersvraag in die ekonomie in ag geneem word. Die toename in die petrolprys sowel as oorkapasiteit in die mark weens lae vervoerkoste het die situasie vererger," het Vlok gesê.

DigiCore was in staat om sy markaandeel in 'n mededingende bedryf te behou. Dit is moontlik gemaak deur bedrywighede stroombelyn te maak en met groter gebruikerstevredenheid.

Die intellektuele en handelsnaamwaarde van die groep is gedurende die jaar onafhanklik gewaardeer op R181 miljoen.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae