Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
Tuisblad
    Nuus
  Rubrieke
  Suksesstories
  Kompetisies
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
Rand faces risks despite good run
Ramos' contract amended
Petrol price relief on the way
Beeld
Motata-verhoor: stemopnames toegelaat
Ál meer van SA na Australië
Man skiet glo buurvrou uit jaloesie
Volksblad
Cosatu dreig in NK
Polisie-offisier afgedank oor F-woord
Raadslede kry lekker geldelike meevallertjie
News24
Robben Island bosses suspended
SA welcomes Pillay's nomination
ARVs add 13 years of life - study
Gewildste Artikels
Al hoe meer motors weer op pad terug na Wesbank
‘Huiseienaars moet net vasbyt’
ANC paai oor ekonomiese vrese
Johannesburg se eie Aspoestertjie
JSE is nou in kloue van die beer
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Entrepreneursake : NUUS : STORIE
 
SEB-gradeerders aangekla oor ‘onmededingende praktyke’
29/11/2007 08:56  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

’n Klag is by die mededingingsowerhede teen die vereniging van SEB-graderingsagentskap-pe (ABVA) en van sy lede ingedien.

Die groep EconoBee, ’n konsultasiefirma wat in swart bemagtiging spesialiseer, het dié klag aanhangig gemaak. Volgens EconoBee maak ABVA homself aan onmededingende gedrag skuldig omdat sy lede nie bemagtigingstelkaarte aanvaar van organisasies wat nie ABVA-lede is nie, of nie by die Suid-Afrikaanse Nasionale Akkreditasiestelsel (Sanas) om verifikasie aansoek gedoen het nie. Onder die ABVA-lede wat spesifiek in die klag genoem word, is Empowerdex en Emex.

Die Mededingingskommissie moet nou besluit of daar genoeg grond vir dié klag bestaan.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry



Jou Geldsake
  Talle struikelblokke op die pad na ’n woning van jou eie
  Beskerm jou onderneming soos wat die renoster in sy gebied doen
  Versekeraar kort beter stelsels, sê ombudsman



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons