Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
Tuisblad
    Nuus
  Rubrieke
  Suksesstories
  Kompetisies
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
Local airlines 'vulnerable'
Manuel to chair IMF committee
Weaker dollar gives gold a boost
Beeld
3 sterf in jaagtog
Speelgoedgeweer kos 'kaper' sy lewe
'Jammer ek het jou geskiet'
Volksblad
Loesing met waaierband
Mangaung-raad nou oorlogsone tussen ANC-faksies, sê DA
Kalahari-Kuierfees spring jolig weg
News24
Arms deal activist found guilty
More fires break out in KZN
Cops hunt for 'leopard killer'
Gewildste Artikels
Eskom-finansman glo moeg gesukkel
Nóg ’n grond-wet duik in hek
PetroSA gaan in Venezuela snuffel vir swart goud
Net swaar voertuie kom nog die bult uit in tam voertuigmark
Parkeer en betáál is die wet van . . . Kaapstad
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Entrepreneursake : NUUS : STORIE
 
Min tyd vir top-onderneming-kompetisie
29/05/2008 08:45  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Met minder as 50 dae oor voor die sluitingsdatum, moet ondernemings spring om hul inskrywings gereed te kry vir Ou Mutual se Onderneming van die Jaar-kompetisie.

Die kompetisie, aangebied deur Ou Mutual in samewerking met Media24, die Afrikaanse Handelsinstituut en Business Partners, stel hom ten doel om die algehele profiel van ondernemings in die land te verhoog.

Met die kompetisie word “ondernemings wat uniek is, wat uitstekende diens lewer en ’n bydrae tot werkskepping maak, geïdentifiseer en erkenning gegee”.

Meer as R100 000 se prysgeld is op die spel.

Inskrywings word vir twee kategorieë ingewag.

Ondernemings met ’n jaarlikse omset van R15 miljoen of meer kan in die eerste kategorie inskryf, terwyl kleinsake-ondernemings met ’n jaarlikse omset van minder as R15 miljoen in die tweede kategorie kan inskryf.

Die algehele wenner in elk van die kategorieë sal R25 000 en mediablootstelling ontvang.

Meer inligting en inskrywingsvorms is by www.oldmutual.co.za/enterprise beskikbaar.

Die sluitingsdatum is 15 Julie 2008.

) Sake24 is ’n Media24-publikasie.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry



Jou Geldsake
  ’n Belegging in jou gesondheid
  Nie altyd regte raad om by beleggingsplan te hou
  Só lyk die keuses van pensioenskemas in SA



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons