Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
Tuisblad
    Nuus
  Rubrieke
  Suksesstories
  Kompetisies
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
More pain for platinum stocks
Mboweni pay hike 'appalling'
Seardel takes it on the chin
Beeld
3 sterf in jaagtog
Speelgoedgeweer kos 'kaper' sy lewe
'Jammer ek het jou geskiet'
Volksblad
Loesing met waaierband
Mangaung-raad nou oorlogsone tussen ANC-faksies, sê DA
Kalahari-Kuierfees spring jolig weg
News24
US: Mugabe cabinet a sham
Zuma prosecutor bid dropped
Boy killed for cellphone
Gewildste Artikels
Eskom-finansman glo moeg gesukkel
Nóg ’n grond-wet duik in hek
PetroSA gaan in Venezuela snuffel vir swart goud
Net swaar voertuie kom nog die bult uit in tam voertuigmark
Parkeer en betáál is die wet van . . . Kaapstad
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Entrepreneursake : NUUS : STORIE
 
Risiko-seminare aangebied
29/05/2008 08:45  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Die risikobestuur-spesialisgroep SAS Institute beplan om ’n reeks seminare, met risikobestuur as tema, vanaf volgende week aan te bied.

Die eerste hiervan sal volgende Donderdag by Dimension Data se Forumgebou in Bryanston, Sandton, plaasvind.

“Risiko is altyd ’n groterwordende deel van sake-doen,” sê mnr. André Zitzke, oplossingspesialis vir SAS.

“Dit raak nie net finansiële instellings nie, maar alle ondernemings. Die doel van die seminare is om uit te wys hoe sakeleiers tot dusver risiko bestuur het deur middel van ’n kombinasie van sake-prosesse en tegnologieë.”

Mnr. Kevin Maartens, risiko-spesialis van Nedbank, en mnr. Bevan Smith, van die IQ Business Group, sal as gassprekers by volgende week se seminaar optree.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry



Jou Geldsake
  ’n Belegging in jou gesondheid
  Nie altyd regte raad om by beleggingsplan te hou
  Só lyk die keuses van pensioenskemas in SA



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons