 |
 |
|
NUUS
|
 |
|
KMO’s kan IT-stelsel wen
Klein en middelslagondernemings (KMO’s) het tot môre tyd om in te skryf vir Cisco se “IT-herontwerp”-kompetisie, waar die gelukkige wenner ’n pasklaar IT- en netwerkstelsel sal losslaan. |
|
Risiko-seminare aangebied
Die risikobestuur-spesialisgroep SAS Institute beplan om ’n reeks seminare, met risikobestuur as tema, vanaf volgende week aan te bied.
|
|
|
Min tyd vir top-onderneming-kompetisie
Met minder as 50 dae oor voor die sluitingsdatum, moet ondernemings spring om hul inskrywings gereed te kry vir Ou Mutual se Onderneming van die Jaar-kompetisie.
|
|
|
Soek SA entrepreneursjuwele onder jeug – GEM
’n Sterker aanvoeling vir geldmaak-geleenthede, beter opleiding en ’n bereidwilligheid om te kan misluk, tel onder die redes waarom jongmense die sterkste drywers van entrepreneurskap in Suid-Afrika is.
|
|
|
|
|
|
| |
|
|