 |
 |
|
FOKUS
|
 |
|
Regering skuif paaie tot hoog op sy voorkeurlys
Suid-Afrikaners lewe nog volgens die konsep van een persoon, een voertuig. Die land kan dié konsep nie langer bekostig nie en mense moet hul gewoontes verander, sodat openbare vervoer en voertuigpoele die norm word.
|
|
|
Gautengse verkeer soek dringend ontknoping
Meer as 1,4 miljoen Gautengers gebruik jaarliks die provinsie se snelweë. In die proses reis hulle altesame 40 miljoen kilometer per dag. Elke dag spandeer hulle altesame sowat 600 000 werksure op die pad.
|
|
|
Padnetwerk dien ekonomie
Die padwerkprojekte van Sanral se Gauteng-hoofwegverbeteringsprojek (GFIP) sal teen Mei 2010 grotendeels voltooi wees.
|
|
|
|
|
|
| |
|
|