Huishoudings se besparing negatief
Suid-Afrikaanse huishoudings se spaarvlakke is op hul laagste nóg.
Rand breek deur R7,50
Die rand het gister sy kragtoer teen die dollar voortgesit en deur R7,50 tot R7,4974 verstewig
Untitled Document
Rand/$: 7.5500 Rand/£: 15.1100 Rand/€: 11.8700 Gold $/oz: 919.50 Platinum $/oz: 1742.00 Platts Brent Oil: 126.52
JSE VANDAG: All Share: 27373.79 Top 40: 25502.81 FNDI 30: 23029.66 Gold Mining: 2173.11 Resource 20: 58066.07 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Super Group needs a top-up
Koseff: Claims preposterous
Gold firms hammered by protest
Beeld
Stryd in sel om oorlewing
Talle sonder heenkome ná brand
‘Iemand’ het mes geslyp vir polisielid wat f-woord sê
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
Ex-cop tells of cell hell
Zuma 'will lead from prison'
Kallis: A man on a mission
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
Staking rem motorbedryf
Cosatu se staking vandag in onder meer Gauteng en die Oos-Kaap, was ’n uiters gevoelige slag vir die land se motorbedryf.
  • Cosatu kap regering
  • Cosatu-staking knou myne
  • Staking kan myne looi

  •  
    Maatskappye
    R19 m. se eise teen Nationwide
    Sowat 2 500 eise is by die lugdiens Nationwide se likwidateurs ingedien vir vliegkaartjies wat gekoop is, maar nie gebruik is teen die tyd dat die lugdiens gelikwideer is nie.



    Ekonomie
    Bul-steun vir Manuel
    Hemelhoë inflasie is amper verby en ’n 4%-groeikoers is dalk nie so vergesog nie. Só het mnr. Rian le Roux, hoofekonoom van die Ou Mutual Beleggingsgroep.
  • Huiseienaars moet net vasbyt
  • Rentekoerse hoog genoeg, dankie



    Markte
    Spieëltjie, spieëltjie, watter bank …
    Bankaandele is nou die goedkoopste sedert die 1980’s en bied ’n koopgeleentheid soos min, sê ontleders.
  • Rentekoers 'n verligting vir banke
  • Bankaandele val tot laagtepunte



  • DIE PONIE BROM
    'n Aantal Vespa-motorfietse staan by 'n handelaarskap in New York. Volgens die Amerikaanse Motorcycle Industry Council het die verkope van motorfietse in die eerste helfte van 2008 met 65,7% toegeneem.
    Foto: Timothy Reese/Reuters
     
    Die werkers het (onbewus) gewen
    Wanneer werkers besef hulle is die werklike eienaars van maatskappye, gaan dit die debat oor hoe maatskappye daar moet uitsien, taamlik verander.

    Wie wantrou jy die meeste by die werk?

    Werkers
    Base
    Ek vertrou almal
     
    Algemene Sakenuus
    Duisende mense, miljarde rande nodig vir mynbouvaardighede
    Die mynbousektor in Suid-Afrika is in een van sy grootste opbloeifases sedert goud aan die Witwatersrand ontdek is, maar die kundiges wat al dié myne moet bou en bestuur, word al hoe skaarser.
    Rubrieke
    Beloning sonder verantwoordelikheid is twak
    Suid-Afrika se ekonomiese beleid is veronderstel om “regs” te wees, want ons het ’n begrotingsoorskot, inflasieteikens en stabiele makro-ekonomiese bestuur.
    Algemene Sakenuus
    Potensiaal van sosiale netwerke nog nie ontgin
    Die “enorme potensiaal” van sosiale netwerkwebwerwe vir ondernemings word nog nie ontgin nie.
    Maatskappye
    Regsfirmas smelt saam
    Die samesmelting tussen twee van die land se bekende regsfirmas, Cliffe Dekker en Hofmeyr Herbstein & Gihwala, is goedgekeur.
    Algemene Sakenuus
    Grondkommissie se ‘hande gebind’
    Die kommissie vir die herstel van grondregte sê sy taak is tot ’n groot mate aan bande gelê omdat hy grondeise moes skik én die rol vertolk as ontwikkelingsagentskap.
    Maatskappye
    Verkope laat De Beers blink
    Die diamantreus De Beers het gesê sy verdienste het goeie groei getoon weens stygende verkope regoor sy besigheid, tydens die bekendmaking van sy tussentydse resultate vandag.
    Algemene Sakenuus
    Direkteure beskou risiko geensins as struikelblok
    Uitvoerende direkteure van Suid-Afrikaanse maatskappye is nie bekommerd dat risikobestuur in hul pad staan om sake plaaslik of in die buiteland te doen nie.
    Wêreldnuus
    Yahoo!-verdienste 18% laer
    Yahoo! het ’n 18%-afname in wins in die tweede kwartaal gehad en selfs meer druk op die maatskappy geplaas ná die omstredenheid oor Microsoft se beëindiging van sy oornamebod.
    Wêreldnuus
    Oliepryse gly verder
    Oliepryse het vandag tydens oggendverhandelinge ’n tweede dag gedaal nadat dit vandeesmaand teen rekordpryse verhandel het.
    Wêreldnuus
    Peugeot-Citroën gee vet
    Peugeot-Citroën het vandag gesê sy netto wins is 49% hoër in die eerste helfte van die jaar nadat kostebesparings- en doeltreffendheidsmaatreëls die styging in die koste van energie en hulpbronne oortref het.
    Wêreldnuus
    Algemene Sakenuus
    Ekonomie
    Maatskappye
    Markte
    Eiendomme
    iT - Sake
      Maak Sake24 my tuisblad
      Gebruiksooreenkoms

    Vind
      Internasionale Lotto
      Versekering
      Top Afrikaanse boeke
      Werksgeleent- hede
      Motor & Huis Versekering

    VERSEKERING


    Spaar tot 25% by OUTsurance.
    Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

    Vind jou ou
    skoolvriende
    Kies jou skool se provinsie
    en klik op die eerste letter van jou skool
    A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

     ONS BEVEEL AAN

    Fire water: South African brandy
    Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.

     



    Terug na bo
    Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae