Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Untitled Document
Rand/$: 7.6100 Rand/£: 15.1700 Rand/€: 11.9600 Gold $/oz: 931.90 Platinum $/oz: 1735.50 Platts Brent Oil: 124.98
JSE VANDAG: All Share: 27109.04 Top 40: 25224.28 FNDI 30: 22797.51 Gold Mining: 2195.84 Resource 20: 57361.68 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Rand faces risks despite good run
Ramos' contract amended
Petrol price relief on the way
Beeld
Ál meer van SA na Australië
Bel my met jul probleme, sê Zuma aan arm wit mense
Man skiet glo buurvrou uit jaloesie
Volksblad
Cosatu dreig in NK
Polisie-offisier afgedank oor F-woord
Raadslede kry lekker geldelike meevallertjie
News24
Robben Island bosses suspended
SA welcomes Pillay's nomination
ARVs add 13 years of life - study
Gewildste Artikels
Al hoe meer motors weer op pad terug na Wesbank
‘Huiseienaars moet net vasbyt’
ANC paai oor ekonomiese vrese
Johannesburg se eie Aspoestertjie
JSE is nou in kloue van die beer
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
HOOFSTORIES
Manyi hoor klok al lui vir wit vroue
Wit vroue se status as bemagtigingskandidate kan binnekort heroorweeg word, en bemagtiging kort ’n sononder-klousule.

 
Ekonomie
‘Stresverlof’ kos dermiljoene
Suid-Afrikaners bly deesdae langer van die werk af weg en dit kos die ekonomie miljarde.



Maatskappye
Ramos-kontrak gewysig
Me. Maria Ramos, uitvoerende hoof van Transnet, se kontrak wat teen die einde van Oktober sou verstryk, is gewysig.



Maatskappye
Rekords bly spat vir BHP Billiton
Die wêreld se grootste myngroep, BHP Billiton, het vir ’n tweede opeenvolgende jaar produksierekords behaal vir sleutel-hulpbronne soos koper, mangaan en alumina.



DONKER DAE VIR DAIMLER
'n C-klas-Mercedes-Benz by die Sindelfingen-aanleg buite Stuttgart. Die Duitse voertuigvervaardiger Daimler AG het vandag gesê sy wins vir die tweede kwartaal het met 25% gedaal, hoofsaaklik weens Daimler se belange in Chrysler LLC. Die maatskappy het ook sy finansiële vooruitsig vir die volle jaar afwaarts aangepas weens die afname in wêreldwye ekonomiese groei en sy stygende produksiekoste.
Foto: Thomas Kienzle/AP Photo
 
Mark ontwyk dié rykes
Bemarkers moet hul sokkies optrek en die waarde van ryk mense ouer as 40 jaar begin besef.

Hoe voel jy oor bemagtiging vir wit vroue?

Hulle moet steeds bevoordeel te word
Die onregte van die verlede is uitgewis
Bemagtiging volgens ras en geslag is uitgedien
 
Ekonomie
Hoë rente kan ekonomie nog lank looi
Junie se rentekoersverhoging sal ekonomiese groei tot diep in volgende jaar looi.
Markte
Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Eiendomme
Eiendomsmark kry dalk ‘onnodig’ swaar
Die vuurwarm debat wat heers oor “twyfelagtige” VPIX-statistiek steun die argument vir onveranderde rentekoerse – of selfs ’n verlaging.
Eiendomme
Dok R14,5 m. op en troon hier 98,2 m bo Durban uit
Een van Durban se duurste wooneenhede word tans deur Pam Golding Eiendomme bemark teen R14,5 miljoen.
Maatskappye
Solidariteit trek alle aanklagte teen Investec terug
Die vakbond Solidariteit het gister alle aanklagte teen Investec oor binnehandel teruggetrek en gaan nie meer vra dat die Raad op Finansiële Dienste (RFD) die saak bekyk nie.
Maatskappye
Lafarge se nuwe aanleg by Mafikeng van die baan
Planne vir ’n nuwe sementaanleg van R3,2 miljard buite Mafikeng is van die baan nadat die Egiptiese belegger deur ’n plaaslike vennoot “mislei” is.
Eiendomme
Gesogte kantoorruimte haal hoogste huurgeld tot dusver
Die nuwe-generasie-luukse kantoorgeboue in die land se belangrikste kantoornodusse haal tans die hoogste huurgeld nóg.
Ekonomie
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Wêreldnuus
Algemene Sakenuus
Ekonomie
Maatskappye
Markte
Eiendomme
iT - Sake
  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

VERSEKERING


Spaar tot 25% by OUTsurance.
Kliek hier vir motor, huisinhoud en besigheidsversekering en ons bel jou terug.

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.

 



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae