Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Untitled Document
Rand/$: 7.6300 Rand/£: 15.1800 Rand/€: 11.9900 Gold $/oz: 929.12 Platinum $/oz: 1735.00 Platts Brent Oil: 126.52
JSE VANDAG: All Share: 27430.12 Top 40: 25542.06 FNDI 30: 23325.56 Gold Mining: 2172.87 Resource 20: 57549.89 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
    iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Petrol price relief on the way
Tribunal fingers Vodacom lawyer
Investec accusation dropped
Beeld
Ál meer van SA na Australië
Bel my met jul probleme, sê Zuma aan arm wit mense
'Krugerpark was my huis; waarheen nou?'
Volksblad
Cosatu dreig in NK
Polisie-offisier afgedank oor F-woord
Raadslede kry lekker geldelike meevallertjie
News24
Obama draws 200 000 in Berlin
Robbed singer 'prayed out loud'
Steyn has fractured thumb
Gewildste Artikels
Al hoe meer motors weer op pad terug na Wesbank
‘Huiseienaars moet net vasbyt’
ANC paai oor ekonomiese vrese
Johannesburg se eie Aspoestertjie
JSE is nou in kloue van die beer
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
iT - Sake : IT - SAKE : STORIE
 
Mark vir Blu-ray ‘sal met 80% groei’
29/04/2008 00:34  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Sapa-AP

Seoel. – Noudat die wedloop tussen HD DVD en Blu-ray verby is, verwag Samsung dat die wêreldwye vraag na Blu-ray-toestelle oor die volgende vyf jaar die hoogte in sal skiet.

Hierdie volgende generasie van digitale tegnologie kan hoë-definisiebeelde lewer asook meer inligting stoor as gewone DVDs.

Mnr. Jun Dong-soo, hoof van Samsung se sakeafdeling: digitaal oudiovisueel, sê hy verwag dat die wêreldwye mark na Blu-ray jaarliks tot 2012 met ten minste 80% sal groei.

Hy sê daar sal vanjaar waarskynlik vyf miljoen Blu-ray-toestelle verkoop word – ’n verdriedubbeling teenoor verlede jaar se verkope. In 2012 verwag hy wêreldwye verkope van 51 miljoen toestelle.

Die stryd tussen hoë-definisievideoformate het in Februarie tot ’n einde gekom toe die Japanse maatskappy Toshiba, wat HD DVD-tegnologie ontwikkel het, aangekondig het dat hy dié formaat gaan los.

Die mededingende Blu-ray-formaat word gesteun deur Sony, Matsushita en vyf groot Hollywoodse rolprent-ateljees.

In 2006 was Samsung die eerste maatskappy wat ’n Blu-ray-videotoestel verkoop het. –

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae