Koop nou om te verhuur, sê kenner
Elke marksiklus hou sy geleenthede in.
Luukse motors raak te duur
Nuwe luukse motors verkoop nóg minder.
Untitled Document
JSE VANDAG: All Share: 28172.28 Top 40: 26519.15 FNDI 30: 21378.30 Gold Mining: 2256.72 Resource 20: 66034.45 R152: 0.00 WISSELKOERS: Rand/$: 7.7100 Rand/£: 15.4000 Rand/€: 12.1700 Gold $/oz: 930.88 Platinum $/oz: 1997.50 Platts Brent Oil: 145.16 Dow Jones: 0.00 Nasdaq: +0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
    iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
SA faces climate nightmare
Unions want Ramos to stay
No oil price relief in sight
Beeld
Man (27) geskiet in Leeupark
Steelvideo wys stemknoeiery
Blaser erken hy fouteer met boorvat en NS-‘drie’
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
Dad-to-be shot in restaurant
Lion-heart Nadal wins epic
KFC, Nando's to the rescue
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
IT - Sake : IT - SAKE : STORIE
 
Ergonomiese toetsbord laat wiel
30/04/2008 08:50  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

James-Brent Styan,


Microsoft se nuutste rekenaar-toetsbord, die Natural Ergonomic Keyboard 4000, lyk of dit tuis hoort in ’n ruimteskip.

Om gewoond te raak aan die vreemde vorm (dié toetsbord is nie plat soos die meeste ander toetsborde nie, maar het ’n boepens wat die letters in die middel skei) is soos om van ’n kar met ’n ratkas oor te skakel na ’n outomatiese een. Dit vat ’n rukkie om by te kom, maar gou-gou wonder jy hoe jy ooit daarsonder klaargekom het.

Met kortpad-knoppies op die toetsbord wat jou onmiddellike toegang bied tot handige funksies soos ’n rekenaar se sakrekenaarfunksie, maak die 4000-produk jou lewe aansienlik makliker. Verskeie van die kortpad-knoppies maak ook die gebruik van die internet vinniger en makliker.

Die grootste nadeel is waarskynlik dat mense wat nog moet kyk na hul hande wanneer hulle tik, dit moeiliker sal vind om die toetsbord te gebruik.

Die vreemde posisie van die knoppies op die toetsbord vat ’n rukkie om aan gewoond te raak.

Vir diegene wat egter gemaklik tik sonder om na hul hande te kyk, voel dit of die toetsbord omtrent rondom jou hande gebou is.

Die bykomende voordeel is dat die vorm van die toetsbord beter ondersteuning bied vir ’n gebruiker se postuur.

Die produk is deel van die nommer-1-toets?bord?produk?reeks in Europa en kan gebruik word met Windows- sowel as Mac-bedryfstelsels.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae