Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
Tuisblad
  Aandele
  Pensioen en Anuiteite
  Effektetrusts
  Versekering
  Rentebeleggings en Banke
  Geldwenke
    Algemene geldsake
  Belasting
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
Petrol price relief on the way
Tribunal fingers Vodacom lawyer
Investec accusation dropped
Beeld
Zuma geskok deur wit armoede
Man skiet twee rowers dood toe hulle sy vrou wil kaap
Kitsbank-rowers skiet polisievrou in gesig
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
More blacks consider emigration
Zuma: Race doesn't rule poverty
'Somebody ignited the match'
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Jou Geldsake : ALGEMENE GELDSAKE : STORIE
 
‘Ontkoppeling’ verrys weer
03/03/2008 08:44  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Liana Mocke


Ontkoppeling is ’n nuwe term wat die finansiële wêreld lekker aan die gesels het.

Dit verwys na ontluikende markte wat hulle “losmaak” van wat in ontwikkelde markte gebeur en word veral gekenmerk deur voortgesette sterk groei in die Ooste. Of, om meer spesifiek te wees, China wat as ontluikende mark voortgroei terwyl die ontwikkelde markte se groei afplat.

Volgens Alphen Batebestuur, ’n filiaal van PSG Fondsbestuur, het Julie 2007 se kredietprobleme in die VSA aanvanklik gesorg vir groter wisselvalligheid.

Maar slegs drie maande later, in Oktober, het aandele in ontluikende markte nuwe hoogtes bereik. Hierdie verloop van gebeure was goeie nuus vir diegene wat voorstanders is van die ontkoppelingsteorie.

Máár van einde Oktober tot Januarie vanjaar het ontluikende markte groot druk op verkope gehad en die uitvloei van kapitaal was massief, volgens Alphen Batebestuur.

En só het die ontkoppelingsteorie opnuut ’n terugslag gehad omdat dit gelyk het of ontluikende markte al weer, soos in die verlede, die las dra van ‘n wêreldekonomie wat verlangsaam.

En net toe almal die teorie wil afskryf, kom daar ’n mate van stabiliteit in die wêreld se finansiële markte met van die ontluikende markte wat die voortou neem.

Alphen Batebestuur meen die ontkoppelingsteorie oor China en die res van die wêreld het weer lewe gekry.

En dit gaan dan moontlik beteken dat al neem Amerikaanse ekonomiese groei af, gaan China redelik immuun bly.

En dít sal ’n positiewe uitwerking op ander ontwikkelende lande hê.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Soek in Geldsake
 
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP

Entrepreneursake
  82-jarige reg vir motorfietsry as sy jongste patent slaag
  Van klaas tot haar eie baas
  Innovasie moet markgerig wees, anders is dit bloot ’n mors van kosbare tyd

Beeld
  Zuma geskok deur wit armoede
  Man skiet twee rowers dood toe hulle sy vrou wil kaap
  Kitsbank-rowers skiet polisievrou in gesig

Volksblad
  Skokvideo: Meisie in gr. 8
  Hof moet hoor of man pedofiel is
  Knap jou huis op met nuwe kompetisie



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons