 |
 |
|
ALGEMENE GELDSAKE
|
 |
|
Kontantvloei begin balansstaatwaarde skep
Suid-Afrikaners het die afgelope paar jaar ’n ekonomiese bloeitydperk beleef soos selde voorheen in die geskiedenis: ’n ekonomiese groeikoers van byna 6%, groei in residensiële eiendomswaardes van 20% en meer, asook die aandelebeurs wat uit sy nate gebars het.
|
|
|
Verlaag risiko met nuwe Foord-fonds
Foord Batebestuur het onlangs sy nuwe buigsame fonds geloods wat beleggers kan help om inflasie te klop deur in alle beskikbare bateklasse te belê.
|
|
|
Sjaria-mark kan met tot 20% p.j. groei
Beleggingsprodukte wat aan die Islamitiese Sjaria-wette voldoen, groei só sterk dat die JSE nou ook ingespring het om dit vir fondsbestuurders makliker te maak om fondse saam te stel.
|
|
|
|
|
|
| |
|
|