Aanvangsbetaling by effektetrusts gaan na batebestuursmaatskappy
Die aanbevelings van die nasionale tesourie, naamlik dat aanvangskommissie op lewenspolisse en aftreeannuïteite drasties verminder word, het opnuut die fokus laat val op aanvangsheffings by effektetrusts.
Kleinhandel-effekte moedig spaar aan
Die nasionale tesourie het op 24 Mei 2004 kleinhandel-staatseffekte aan die publiek bekend gestel in ’n poging om Suid-Afrikaners aan te moedig om te spaar.