Só lyk die keuses van pensioenskemas in SA
Daar is verskeie soorte pensioenskemas in Suid-Afrika – elk staan bekend as ’n pensioenfonds, maar elkeen het sy eie eienskappe.
Aandele Glans van hulpbronne het vervaag
Geen hulpbron-effektetrust het in die maand tot einde Junie onder die top-10 effektetrusts geëindig nie. Daarteenoor was daar in die vorige maand ses onder die top-presteerders.
Het dié berig jou mening oor die toestande in die land verander?
Versekering Versekeraar kort beter stelsels, sê ombudsman
Die kantoor van die ombudsman vir die Wet op Finansiële Advies en Tussengangerdienste (Fais) het onlangs uitspraak gelewer oor twee afsonderlike klagtes wat albei gehandel het oor klaers se ontevredenheid met die wyse waarop hul makelaars hul korttermynversekeringspolisse hanteer het.