Kategorieë
Na Sake24.co.za | Gebruiksooreenkoms |
 
 
Tuisblad
  Aandele
  Pensioen en Anuiteite
  Effektetrusts
    Versekering
  Rentebeleggings en Banke
  Geldwenke
  Algemene geldsake
  Belasting
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Sake24
  Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
Fin24
More pain for platinum stocks
Mboweni pay hike 'appalling'
Seardel takes it on the chin
Beeld
Nóg 'n Beijing-blaps
Man huil toe hy vrou se brief voorlees
Australiër verdwyn in Johannesburg met pa se verjaardag
Volksblad
Bok-skouspel in BFN
Kuierfees blom weer
Springer val seer
News24
'I won't help a victim again'
Bok coach shocked by sex claims
'Schools must be safe'
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Jou Geldsake : VERSEKERING : STORIE
 
Versekering van motors tameletjie waar risiko hoog is
03/12/2007 08:44  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Liana Mocke

Kruis-subsidiëring in veral die motor-korttermynversekeringsmark is nie ’n goeie sakebesluit nie.

Dit is die mening van mnr. Gari Dombo, besturende direkteur van Alexander Forbes Versekering.

“Dié wat oorleef in die motorversekeringsmark gaan diegene wees wat dit regkry om hul versekeringsdekking reg toe te pas,” sê Dombo. En volgens hom is die regte besluit om die hoërisikogevalle uit te sonder en te isoleer.

Hy sê as jy byvoorbeeld ’n 2%-marge vir lae risiko en ’n 6%-marge vir hoë risiko toepas, kan jy nie hoop om kruis-subsidiëring effektief toe te pas deur alle premies teen 4% te hou nie.

Dieselfde geld verskillende afdelings van die onderneming, sê hy.

Een afdeling, soos motorversekering, kan nie gebruik word om ’n nie-voertuigafdeling van versekering te subsidieer en omgekeerd nie.

Baie maatskappye het volgens hom aansienlike verliese gely op hul korttermynboeke omdat hulle juis kruis-subsidiëring toegepas het.

“In die praktyk beteken hierdie strategie dat die goeie risiko’s goedkoper dekking iewers anders gaan kry.

Dit het eerder baie meer sakesin om hoë risiko te identifiseer en te isoleer en dan daarvoor hoër premies te vra,” sê hy.

Hy gebruik ’n voorbeeld in die bedryf waar ’n versekeraar, in die geval Hollard Versekering, juis die regte strategie gevolg het en hoë risiko’s uitgesonder het.

“Hollard het besluit om geen Volkswagen Citi Golf-motors te verseker wat tussen 2004 en 2006 vervaardig is nie, tensy die kliënt goedgekeurde teendiefstaltoerusting installeer.”

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry



Entrepreneursake
  82-jarige reg vir motorfietsry as sy jongste patent slaag
  Van klaas tot haar eie baas
  Innovasie moet markgerig wees, anders is dit bloot ’n mors van kosbare tyd



Terug na bo
Adverteer by ons | E-pos ons