Afrika-joernaliste trek saam
Die grootste wêreldsaamtrek van Afrika-joernaliste van vandag tot Woensdag in Grahamstad plaas.
Zim-kruitvat kan vlam vat oor voedseltekort
Zimbabwiërs begin al hoe meer tekens van ongeduld en woede toon met die onwilligheid van owerhede om hul lot te verlig.
Untitled Document
Rand/$: 7.8300 Rand/£: 14.0100 Rand/€: 11.2700 Gold $/oz: 813.95 Platinum $/oz: 1361.00 Platts Brent Oil: 105.05
JSE VANDAG: All Share: 25416.67 Top 40: 23185.31 FNDI 30: 22939.94 Gold Mining: 1635.63 Resource 20: 48468.88 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
    Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Radical US plan poses big risks
Car repossession 'emergency'
SA ratings in danger
Beeld
Goue Natalie doen dit weer
Roland verbeter wêreldrekord
'Seksvideo': Peter de Villiers ‘het niks om weg te steek’
Volksblad
Natalie wen goud vir SA
Twee van SA sterf in Nieu-Seeland
Kalahari-kuierfees sluit bruisend en kleurig af
News24
Bok coach: The truth must out
Family burn to death in house
No deal; new vote - Tsvangirai
Gewildste Artikels
Eskom-finansman glo moeg gesukkel
Nóg ’n grond-wet duik in hek
PetroSA gaan in Venezuela snuffel vir swart goud
Net swaar voertuie kom nog die bult uit in tam voertuigmark
Parkeer en betáál is die wet van . . . Kaapstad
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Maatskappye : MAATSKAPPYE : STORIE
 
DigiCore betaal sy eerste dividend uit
08/09/2003 20:04  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Johan du Toit

Kaapstad. - Aandeelhouers van DigiCore, wat vyf jaar gelede genoteer is, is vir die eerste keer met 'n dividend van 2c per aandeel beloon.

DigiCore staan ook op die punt om sy bedrywighede na Brasilië, Mexiko en Nigerië uit te brei. Mnr. Nic Vlok, uitvoerende hoof van DigiCore, sê swaarvoertuig-opsporingstelsels en stelsels om houervrag na te volg, sal na dié lande uitgevoer word.

"Ons het die afgelope jaar en 'n half met Brasilië onderhandel en die tyd is nou ryp om in dié mark in te klim." Vlok het gesê dié ontwikkelingslande het soortgelyke omstandighede as Suid-Afrika en daar is nie werklike groot opposisie in die sektor nie. "Ons gaan al drie lande byna gelyktydig betree en die nuwe markte gegrond op ons bewese sakemodel sal teen einde aanstaande jaar resultate begin toon."

DigiCore het sy bedryfswins in die boekjaar tot einde Junie met 22% tot R22,8 miljoen opgestoot. DigiCore, wat ook in Australië, Pakistan en Europa bedrywig is, se wesensverdienste per aandeel was 7,47c teenoor die 7,31c verlede jaar en 'n slotdividend van 2c per aandeel is verklaar. Die groep het aan die einde van die boekjaar oor 'n kontantbron van R36,3 miljoen beskik (2002: R20,284 miljoen). Vlok sê DigiCore het ook begin om een van sy produkte, Tracker Locate, aan private kliënte en kleiner kommersiële vlooteienaars deur Tracker South Africa in die plaaslike mark te verkoop.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae