Legents ’n egte metroman plek
Daar is niks vroulik aan Legents Grooming Lounge nie - dit is nou benewens die vroue wat hier as stiliste hul deel bydra. Dit 'n salon eksklusief vir mans.
Wag totdat die mark omswaai
Ondanks enorme finansië ondersteuningspakkette en rentekoersverlagings het paniek steeds hoogty gevier in aandelemarkte. Dan is kontant koning.
Untitled Document
Rand/$: 9.4200 Rand/£: 15.9300 Rand/€: 12.5200 Goud $/ons: 847.40 Platinum $/ons: 987.50 Platts Brent Olie: 78.59
JSE VANDAG: All Share: 20595.23 Top 40: 18641.17 FNDI 30: 19394.93 Gold Mining: 1898.59 Resource 20: 36874.58 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: PURPLE 29+45.00% · WESCOB 297+41.43% · CAPEMP 70+18.64% · AQUARIUS 3315+18.39% · DRDGOLD 470+17.50% · VERLOORDERS VANDAG: PLACECOL 20-31.03% · AWETHU 8-27.27% · SANTOVA 4-20.00% · IMUNITI 4-20.00% · ABSOLUTE 4-20.00% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
    Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Worst week ever on Wall St
JSE 'bottoming out'
SA at risk, warns IMF
Beeld
Klofie-foto's was 'banaal'
Rowers skiet ma van twee dood ná biduur
Skurke jaag met motor uit handelaar
Volksblad
Cheetaahs!
Carike in botsing in Karoo
Porno op foon skok vrou
News24
ANCYL branch: Malema a danger
Lekota bodyguard 'abducted'
Motlanthe 'not against probe'
Gister se gewildste Artikels
Kliphuis in Pretoria is beste in land
Tito doen die regte ding
Swakker wêreldgroei kan SA swaar tref
JSE leef swaar
Rentekoerse bly onveranderd
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Maatskappye : MAATSKAPPYE : STORIE
 
DigiCore is weer winsgewend
19/10/2000 20:01  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

DigiCore Holdings is weer winsgewend nadat hy die afgelope paar maande verskeie groot kontrakte, waaronder 'n kontrak ter waarde van R150 miljoen van debis Fleet Management, ontvang het.

Die maatskappy se aandeelprys het in reaksie met 13,8% of 4c tot 33c gestyg.

Die groep het in sy kwartaalverslag vir die drie maande tot einde September bekend gemaak hy het in dié tydperk 'n bedryfswins van R10,79 miljoen behaal wat heelwat beter is as die R3,818 miljoen wat in die voorafgaande 12 maande behaal is.

Mnr. Nic Vlok, DigiCore se besturende direkteur, sê die maatskappy is nou op koers om sy voorspelde omset van R300 miljoen vir die boekjaar tot einde Junie aanstaande jaar te behaal.

Die groep het R14 miljoen kontant in die bank en daar word voorsien dat dit netto rentebetalings wesenlik sal verminder.

DigiCore sê die debis-kontrak is deel van die tendens onder ondernemings om hul voertuigvlote uit te kontrakteer Dié kontrak kan bykomende kontrakte vir die groep meebring.

"Ons het nooit ons begroting vir navorsing en ontwikkeling ingekort nie, hoewel ons 'n moeilike tydperk beleef het," sê Vlok.

DigiCore se C-Track-toestel het onlangs 'n toekenning vir uitstekende produkinnovasie en verliesvermindering van die voertuigbeveiligingsvereninging van Suid-Afrika (Vesa) ontvang. Vlok sê dié toekenning bewys dat die groep tegnologie van wêreldgehalte ontwikkel.

Vlok voorsien voorts dat sy inkomste uit buitelandse bedrywighede sal toeneem en dat die groep sal voldoen aan sy voorspelling om oor die volgende drie jaar jaarliks met 30% te groei.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae