Beeld| Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake24 | Finweek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Idees | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante | NetAfrikaans

Só gaan Indië wêreld-toneel herskik
Sedert 2003 groei die ekonomie van Indië met 'n verstommende pas van sowat 9% per jaar.
Donker wolke hang oor ekonomie
Die donker groei- en inflasiewolke oor die ekonomie gaan nie gou wyk nie.
tsp

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Warm Nuus
  Ekonomie
    Maatskappye
  Wêreldnuus
  Marknuus
  Eiendomme
  Landbou
  IT - Sake
  Algemene Sakenuus
  Rubrieke
  Begroting
  Maatskappy-resultate
  Veilings
In diepte
  Entrepreneursake
  Rubrieke
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Hulpmiddels
  Gratis Nuusbrief
  Spogeiendomme
Vennote
  Finweek
  Landbouweekblad
Fin24
Mboweni wants higher rates
Reunert loss a thing of the past
Easy as pie...
Beeld
'Beskerm ons teen misdaad!'
Een dood, 88 beseer in Pta-busongeluk
‘Ons gaan julle nou ook slaan’
News24
Alex violence flares up again
SA tourists escape quake drama
Clinton wins West Virginia
tsp
MAATSKAPPYE
tsp
EKONOMIESE AANWYSERS
Sasol verwag laer brandstofproduksie
13/05/2008 22:11
Die petrochemiese groep Sasol se aandeelprys het gister wipplank gery nadat die groep bekend gemaak het dat sy sinte- tiese-brandstofproduksie laer as verwag gaan wees.


Duur olie hou SAL in rooi, al is 2 000 werkers weg
13/05/2008 22:13
Hoër oliepryse en die wisselvallige rand gaan wéér vanjaar veroorsaak dat die SA Lugdiens (SAL) nie ’n wins toon nie.
Aveng kry nuwe hoof
13/05/2008 17:21
Mnr. Roger Jardine, voormalige uitvoerende hoof van Kagiso Media, sal vanaf 7 Julie die leisels oorneem van die konstruksiereus Aveng.
Groot kanonne sak toe op MTN; kan bodoorlog ontketen
13/05/2008 00:38
Vryers na MTN steek nou byna weekliks kop uit, en vandeesweek is geen uitsondering nie.


   JSE vandag %
  All Share 31999.02
  Top 40 30000.43
  FNDI 30 25313.33
  Gold Mining 2482.12
  Resource 20 72222.66
  R152 0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
+0.00
   Wisselkoers %
  Rand/$ 7.5500
  Rand/£ 14.7000
  Rand/€ 11.6900
  Gold $/oz 867.00
  Platinum $/oz 2061.00
  Platts Brent Oil 122.25
  Dow Jones 0.00
+0.17
+0.27
+0.19
+0.17
+1.05
-1.36
+0.00
Inligting verskaf deur: McGregor BFA

 
tsp
Progressive kry kurator knap ná Joost-aanstelling
13/05/2008 08:14
Die maatskappy wat onlangs aangekondig het dat die oud-rugbyspeler Joost van der Westhuizen as sy bedryfshoof aangestel is, is gister deur die Pretoriase hooggeregshof onder voorlopige kuratorskap geplaas.

Barloworld ontgroei sy groeipyne
13/05/2008 00:39
Die groeipyne van Barloworld se herstruktureringsproses blyk iets van die verlede te wees.

Jasco-resultate toon 25%-plus groei in omset
12/05/2008 03:23
Die elektroniese en kommunikasiegroep Jasco het sy omset met meer as ’n kwart tot oor die halfmiljardrand-merk opgestoot.

Nog ’n Tiger Brands-filiaal vir kartelgedrag beboet
10/05/2008 07:44
Die farmaseutiese filiaal van Tiger Brands, Adcock Ingram Critical Care, se boete van meer as R53 miljoen weens sy betrokkenheid by ’n kartel is ’n verleentheid vir die groep.

  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP

Vind
  Versekering
  Internasionale Lotto
  Top Afrikaanse boeke

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Nuwe Geskiedenis van SA
Géén Suid-Afrikaanse huis behoort sonder hierdie meesterstuk te wees nie. Die kwaliteit is onverbeterlik en 'n meer omvattende bron van Suid-Afrikaanse geskiedenis sal jy nêrens kry nie. - Dis geskryf deur 31 kenners en is die eerste omvattende geskiedenis sedert 1991.


Sake24
  Tito waarsku nuwe regering nou al
  Sasol verwag laer brandstofproduksie
  Duur olie hou SAL in rooi, al is 2 000 werkers weg

Volksblad
  LUR moet R10 m. opdok
  Nuwe kompetisie begin vandag
  Moontlike aanvalle afgeweer
 



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae