Gedúld nodig vir groenkrediete
Elke Jan Groen en sy maat wil deesdae op die groenwa spring en geld maak uit klimaatsverandering.
Groot welvaart opgesluit in ontasbare bates
Selfs die kleinste onderneming het ontasbare bates. Ontasbare bates is veel meer as net patente.
Untitled Document
Rand/$: 10.4100 Rand/£: 15.4600 Rand/€: 13.1300 Goud $/ons: 799.25 Platinum $/ons: 811.50 Platts Brent Olie: 46.51
JSE VANDAG: All Share: 18066.38 Top 40: 16172.17 FNDI 30: 18101.66 Gold Mining: 1604.63 Resource 20: 29326.95 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: BEGET 3+50.00% · MILKWORX 3+50.00% · FONEWORX 80+33.33% · PAN-AF 50+25.00% · ANGGOLD 18475+19.20% · VERLOORDERS VANDAG: WOOLTRU 10-28.57% · IMUNITI 3-25.00% · ABSOLUTE 3-25.00% · RACEC 70-20.45% · JASCO 150-17.58% · Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
    Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
  Groensake
  Effektetrusts
  Dokumente
  Blogs
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Ramos/Manuel: No conflict
Eskom issues power warning
Ramos exit 'bad for Transnet'
Beeld
‘Stelsel faal my kind’
Springbok word onverskillig gehanteer, sê Mluleki
Polisie reën nat oor geen geld
Volksblad
Nederlaag sal vrae oor breier laat opvlam
Skielik-skieter swaar gestraf ná ' rassistiese' moordtog?
Senior skuiwe by Media24-koerante goedgekeur
News24
Cop: Yengeni cover-up ordered
Bok and Brit forward battle
Nel's sentencing welcomed
Gister se gewildste Artikels
Skok loer vir SA motors
JSE kry opstopper
Eskom beplan kragprysskok
‘Spring gou en trek nou jou geld uit verband’
Tariefbeleid kry groen lig
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Markte : MARKTE : STORIE
 
JSE, rand kry bloedneus
06/10/2008 14:29  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Jaco Visser,

Die bloed loop in die strate.

Wêreldmarkte het die week diep in die rooi afgeskop en die plaaslike aandelemark het nie ontkom nie.

Die JSE se indeks van alle aandele het teen teetyd reeds met meer as 1 033 punte, oftewel 4,6%, getuimel.

Die rand het ook sy swakheid na verdere rekords gevoer en tot sy swakste punt sedert Januarie 2002 gegly.

Die rand het sedert verhandelings Vrydagaand reeds met 24c tot R8,69 verswak.

Beleggers is besig om op groot skaal uit hulbronaandele, kommoditeite en aandelemarkte in opkomende ekonomieë te klim.

Dít is te danke aan die donkerwolke van die finansiële krisis wat al swaarder oor die wêreldmarkte hang.

Op die JSE het die hulpbronindeks met meer as 6% getuimel weens sterk kopwinde vir Anglo American en BHP Billiton. Albei dié aandele se pryse het met meer as 10% gegly.

Die platinumindeks het ook ’n opstopper weg en het met 7,4% in die rooi geboer.

Op die wêreldmarkte lyk dit besonder droewig.

Die Ooste het ’n nag van verliese agter die rug.

In Tokio het die hoofindeks met 4,7% gegly, Hongkong was met 5% in die rooi, Shanghai met 5,2% af en die hoofindeks in Jakarta met 10%.

In Europa het die markte vanoggend somber geopen.

In Londen het die FTSE-100 met 5% geduik, in Parys het die CAC-40 met 5,2% gedaal en in Frankfurt was die DAX 5% laer.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

VERSEKERING


Spaar by OUTsurance. Kliek hier vir huisinhoud, besigheids- en motorversekering.

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae