Koop nou om te verhuur, sê kenner
Elke marksiklus hou sy geleenthede in.
Luukse motors raak te duur
Nuwe luukse motors verkoop nóg minder.
Untitled Document
JSE VANDAG: All Share: 28172.28 Top 40: 26519.15 FNDI 30: 21378.30 Gold Mining: 2256.72 Resource 20: 66034.45 R152: 0.00 WISSELKOERS: Rand/$: 7.7100 Rand/£: 15.2900 Rand/€: 12.1700 Gold $/oz: 928.20 Platinum $/oz: 1995.00 Platts Brent Oil: 145.16 Dow Jones: 0.00 Nasdaq: +0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
SA faces climate nightmare
Unions want Ramos to stay
No oil price relief in sight
Beeld
Man (27) geskiet in Leeupark
Steelvideo wys stemknoeiery
Blaser erken hy fouteer met boorvat en NS-‘drie’
Volksblad
Zim ‘op rand van anargie’
Oudpolisiekaptein word vrygespreek
‘Net genade dat kinders lewend uitkom’
News24
Dad-to-be shot in restaurant
Lion-heart Nadal wins epic
KFC, Nando's to the rescue
Gewildste Artikels
Luister of ons loop, sê X-ers
Trusts ook in minister se onteien-visier
Staalkomplot ondersoek
Politieke krisis laat Zim se goud-pilaar wankel
Terroris tot staatshoof tot terroris . . .
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Begroting : BEGROTING : STORIE
 
Regering verhoog sy stryd teen misdaad
20/02/2008 16:13  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Die regering beoog om oor die volgende drie jaar die grootste deel van sy begroting teen misdaad op sigbare polisiëring te bestee.

Met die oog op die Wêreldbeker-sokkertoernooi wil hy teen 2010 meer as 200 000 polisielede in die land hê.

Dít is gister deur die minister van finansies, mnr. Trevor Manuel, aangekondig as deel van die regering se verhoogde stryd teen misdaad.

Die algehele strafregstelsel gaan ’n verdere hupstoot kry met die modernisering van tegnologie wat gebruik word in howe, polisiekantore en in forensiese laboratoriums.

Manuel het vanmiddag erken daar is nog ’n ver pad te loop met wetstoepassing in dié land, maar hulde gebring aan “diegene wie se werk blootstelling aan gevaar behels asook ’n swaar werkslading”.

’n Bykomende R10 miljard in die strafregstelsel gaan oor die volgende drie jaar nie vir meer polisielede aangewend word nie, maar ook vir staatsaanklaers, regters en landdroste. Nog 40 polisiekantore gaan landwyd gebou word en genoeg selle vir 18 000 gevangenes.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae