Koop nou om te verhuur, sê kenner
Elke marksiklus hou sy geleenthede in.
Luukse motors raak te duur
Nuwe luukse motors verkoop nóg minder.
Untitled Document
JSE VANDAG: All Share: 28172.28 Top 40: 26519.15 FNDI 30: 21378.30 Gold Mining: 2256.72 Resource 20: 66034.45 R152: 0.00 WISSELKOERS: Rand/$: 7.7400 Rand/£: 15.2600 Rand/€: 12.1700 Gold $/oz: 932.00 Platinum $/oz: 1997.50 Platts Brent Oil: 145.16 Dow Jones: 0.00 Nasdaq: +0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek    
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Changing SA's saving psyche
Sasol BEE: SAPO extends hours
Week of mass action ahead
Beeld
Valkoog stort neer
Mugabe aan bure: ‘Moenie my treiter’
Drie kinders sterf, ouers oorleef
Volksblad
Jy’s nie veilig in jou huis
Eiendomsagent skuldig aan hereregtebedrog
Toergids sterf ’n week voor sy eerste toer
News24
Kiwis reclaim No 1 spot
JSC to meet over Hlophe
200 undergo virginity testing
Gewildste Artikels
Rentekoers eis sy tol van ekonomie
VSA is op die rand van ineenstorting, sê bankier
Verskuilde klousules kry ’n opstopper
Doebai se bewegende wolkekrabber ’n eerste
Mugabe, Mbeki verraai vryheidstryd
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Begroting : BEGROTING : STORIE
 
Hoër heffing vir onbevoegde ongelukfonds gelooi
22/02/2008 08:02  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Jaco Leuvennink,


Die verhoging van 5c per liter in die inkomste wat die Padongelukfonds uit die brandstofprys kry, is gister gekritiseer omdat die fonds tegnies bankrot en deurtrek met bestuursonbevoegdheid is.

Die brandstofheffing vir die fonds is in Woensdag se begroting met 5c van 41,5c per liter tot 46,5c per liter opgeskuif. Dit beteken dat brandstofpryse saam met die verhoging van die algemene brandstofheffing van 1 April met 11c per liter sal styg.

Dit is afgesien van die gewone maandelikse aanpassing van brandstofpryse, wat in hierdie stadium weens die daling van die rand en stygende ruoliepryse meestal opwaarts is.

Mnr. Stuart Farrow, die DA se woordvoerder oor vervoer, het gister gesê dit is problematies om bykomende inkomste van sowat R1 miljard vir die fonds uit brandstofverkope te bewerkstellig voordat die oorsake van die fonds se geldtekort opgelos is.

Hy het voorgestel dat weer gekyk word na die wysigingswet op die fonds, wat in 2005 reeds goedgekeur is, maar nog nie in werking gestel is nie.

Volgens die Padongelukfonds se jaarverslag vir 2007 is die fonds reeds ’n aantal jare insolvent. Verskeie kommerwekkende kwessies word daarin uitgelig, soos swak interne beheer, tekortkominge in die eisebestuursproses en bewerings van bedrog. Die verslag toon dat die fonds se netto tekort in 2007 R1,9 miljoen was.

Die aantal uitstaande eise het op 31 Maart verlede jaar op 341 146 gestaan.

In Desember verlede jaar het die Johannesburgse Prokureursvereniging ’n verklaring uitgereik wat verklaar dat die fonds nie in staat is om homself te bestuur nie.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.



Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae