Bankaandele druk beurs boontoe op ‘stiller’ dag
Die plaaslike aandelemark het nie gister die opwinding van die vorige dag herhaal nie.
Mielieprys gaan moeilik gestroop word
Die kans dat die mielieprys gaan daal, is skraal, al is die mark onstuimig, sê kenners.
Untitled Document
Rand/$: 7.6100 Rand/£: 15.1700 Rand/€: 11.9600 Gold $/oz: 931.90 Platinum $/oz: 1735.50 Platts Brent Oil: 124.98
JSE VANDAG: All Share: 27109.04 Top 40: 25224.28 FNDI 30: 22797.51 Gold Mining: 2195.84 Resource 20: 57361.68 R152: 0.00 WENNERS VANDAG: SIMMERS 224 +19.15% W AREAS 3876 +4.79% AME 1800 +4.65% LONMIN 31470 +4.21% METOREX 1075 +3.86% BIDVEST OPT 4100 +3.80% VERLOORDERS VANDAG: MMG 320 -18.99% KINGCO 180 -10.00% WINHOLD 130 -9.09% TOURVST 170 -6.59% ERP.COM 159 -6.47% WESIZWE 250 -4.58% Inligting verskaf deur: McGregor BFA

Nuus
  Soek Webwerf Aandeelpryse  
Tuisblad
  Wêreldnuus
  Algemene Sakenuus
  Ekonomie
  Maatskappye
  Markte
  Eiendomme
  iT - Sake
  Veilings
  Maatskappy-resultate
  Gratis Nuusbrief
In diepte
  Rubrieke
  Entrepreneurs
  Jou Geldsake
  Sakekamer-dagboek
Fin24
Rand faces risks despite good run
Ramos' contract amended
Petrol price relief on the way
Beeld
Ál meer van SA na Australië
Bel my met jul probleme, sê Zuma aan arm wit mense
Man skiet glo buurvrou uit jaloesie
Volksblad
Cosatu dreig in NK
Polisie-offisier afgedank oor F-woord
Raadslede kry lekker geldelike meevallertjie
News24
Robben Island bosses suspended
SA welcomes Pillay's nomination
ARVs add 13 years of life - study
Gewildste Artikels
Al hoe meer motors weer op pad terug na Wesbank
‘Huiseienaars moet net vasbyt’
ANC paai oor ekonomiese vrese
Johannesburg se eie Aspoestertjie
JSE is nou in kloue van die beer
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP
Begroting : BEGROTING : STORIE
 
Manuel-vuis kort yster – volksbegroting
22/02/2008 08:02  - (SA)  
  Druk artikel   E-pos storie aan 'n vriend
 

Joanita Cillié,


Mnr. Trevor Manuel, minister van finansies, het die vinger op die regte plekke gesit met die jongste begroting, maar was nie daadkragtig genoeg nie.

Dít was die mening van die People’s Budget Campaign (PBC) gister. Die PBC, ’n vennootskap tussen Cosatu, die SA Raad van Kerke (SACC) en die SA nie-regeringskoalisie (San­goco), lug reeds ’n paar jaar sy mening oor die begroting en het gister sy “wenslys” vir die volgende begroting bekend gemaak.

“Ons het saamgestem met pres. Thabo Mbeki se (staatsrede-)tema van ‘business un­usual’, maar ons dink nie dit is deurgevoer in die begrotingstoespraak nie,” het mnr. Zwelinzima Vavi, hoof­sekretaris van Cosatu, gesê.

Wat Suid-Afrika nodig het, meen die PBC, is ’n begroting wat ongelykhede uit die weg ruim. En só ’n begroting het nie noodwendig ruimte vir ’n oorskot nie. Woensdag is begroot vir ’n oorskot van R16 miljard in die komende boekjaar wat tot R20 miljard in 2010 toeneem. Dit is ’n gemiddelde oorskot van 0,7% van die BBP.

Kommer is ook uitgespreek daaroor dat transformasie nie reg gehanteer is deur die regering nie. Apartheidstelsels is volgens die PBC steeds deel van die land se gesondheidsdienste, maatskaplike diensverskaffing, werkskepping, grondhervorming en behuising.

Daar is wel erkenning gegee daaraan dat Manuel werkskepping beklemtoon het. Tog meen die PBC nie die verlaging van die maatskappybelastingkoers sal noodwendig die werkloosheidsprobleem verlig nie. Die maatskappybelastingkoers is deur Manuel verlaag van 29% tot 28%.

Vavi het ook aandag geskenk aan die PBC se beeld. Volgens hom word die organisasie toenemend as populisties bestempel. “Al wat ons wil hê, is ’n beter bestaan vir almal in die samelewing.”

Die Konfederasie van Suid-Afrikaanse Werkersvakbonde (Consawu) het aangekondig dat hy nie sal deel in die feesvieringe oor die “sogenaamde goeie begroting” nie. Consawu meen ook die verligting van KMO’s se belastinglas sal nie indiensneming verhoog nie.

Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry


  Maak Sake24 my tuisblad
  Gebruiksooreenkoms

Vind
  Internasionale Lotto
  Versekering
  Top Afrikaanse boeke
  Werksgeleent- hede
  Motor & Huis Versekering

Vind jou ou
skoolvriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

 ONS BEVEEL AAN

Fire water: South African brandy
Suid-Afrikaanse brandewyn is wêreldgehalte met 'n unieke smaak - ryk aan karakter en styl. Fire Water bied 'n fassinerende nuwe blik op hóé brandewyn vervaardig en geniet word in ons land.




Terug na bo
Kontak ons | Omtrent Sake24 | Adverteer by ons | Sake24 navrae