|
Die voertuigopsporingsmaatskappy Digicore het die permanente aanstelling van mnr. Nhlanhla Gasa as voorsitter van sy direksie bekend gemaak.
Hy het sedert 2001 op verskeie van die direksie se subkomitees gedien en is al die afgelope twee jaar die waarnemende voorsitter.
Teken in op Beeld, Die Burger of Volksblad om jou Sake24 elke dag te kry
|